Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

'NCC HET G'N TYD VIR TRAITORS NIE'

Die Son

|

December 11, 2025

DIE uitgesproke leier van die National Coloured Congress (NCC), Fadiel Adams, sê hulle het nie tyd vir "verraaiers" nie nadat dit aan die lig gekom het dat 'n raadslid van dié party sonder enige dissiplinêre stappe in 'n WhatsApp-boodskap afgedank is.

'NCC HET G'N TYD VIR TRAITORS NIE'

AFGEDANK: Past. Mark Schrikker meen die NCC het hom onregverdig ge-fire. Hy sit nou sonder 'n inkomste nadat hy sy vorige werk gelos het om 'n raadslid van die NCC te word.

Past. Mark Schrikker is laas week uit die party ge-fire nadat hy glo NCC-lede gewerf het om saam met hom die voormalige Wes-Kaapse ANC-voorsitter, Marius Fransman, se PMC te join.

Schrikker ontken hierdie bewering ten sterkte en Fransman het ook sy weergawe gestaaf. 'n Brief van die NCC se sekretaris-generaal,

AFGEDANK: Past. Mark Schrikker meen die NCC het hom onregverdig ge-fire. Hy sit nou sonder 'n inkomste nadat hy sy vorige werk gelos het om 'n raadslid van die NCC te word.

Sakeena Frenchman, gedateer 3 Desember wat Son onder oë gehad het, lui dat op 'n vergadering op 1 Desember besluit is om Schrikker "unanimously" te verwyder as 'n raadslid in die Stad Kaapstad en sy lidmaatskap is teruggetrek.

Die kort brief lui verder: "Weens growwe wangedrag van jou kant wat onbetwisbaar is en 'n ernstige en negatiewe impak op die party gehad het, is hierdie besluit geneem."

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back