Versuchen GOLD - Frei
BOKKE KAN NOU DIE CURSE BREEK
Die Son
|November 20, 2025
IN 'n week waarin dissiplinêre uitsprake en groot rugby-aankondigings die nuus oorheers en vir reusedebat gesorg het, raak dit maklik om te vergeet dat die Springbokke langer as 'n dekade sukkel om Ierland op sy tuisveld te klop.
Saterdag se toets in die Aviva Stadium kom teen die agtergrond van 'n indrukwekkende Ierse rekord op tuisbodem.
Die gasheer het vier van die laaste vyf wedstryde teen die World Champion gewen. Boonop het die Iere 'n jaar gelede op Kings Park met 25-24 geseëvier.
Die Bokke het op hulle beurt in 2012 laas die Iere in hulle eie jaart geklop. Boonop is Ierland se ego ge-boost met 'n oortuigende sege van 46-19 oor Australië verlede week.
Die aanloop tot die kragmeting is egter grootliks oorskadu deur die nadraai van Lood de Jager se permanente rooi kaart teen Frankryk twee weke gelede, asook Franco Mostert se soortgelyke straf in Turyn ná die toets teen Italië die afgelope naweek.
Te midde van dié dissiplinêre geraas was daar wel 'n positiewe noot vir Suid-Afrikaanse rugby.
Diese Geschichte stammt aus der November 20, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
