GE-FIRE OOR HUL 'EETGEWOONTES'
Die Son
|November 13, 2025
MEER as 30 werknemers van Spar in Moorreesburg is die hel in nadat hulle ge-fire is omdat hulle produkte vanuit die winkel geëet het.
UPSET: Van die werkers wat afgedank is, het voor die winkel ge-protest om hulle ontevredenheid te kenne te gee.
(FACEBOOK)
Die massa-afdankings het op 24 Oktober plaasgevind en die ander op Vrydag 7 November. Dit kom nadat hulle Donderdag dissiplinêr verhoor is.
Sharon Snyers (31), wat ag jaar by dié winkel gewerk het, sê sy en haar kollegas is sonder warning afgedank.
"Ek het by die vrou wat die winkel se geldsake hanteer, gehoor ek is afgedank. Daar was geen tweede kans en geen waarskuwing nie."
Die groep werknemers was glo gewoond om van die rakke af te eet en meen hulle het dit met die toestemming van die vorige eienaar gedoen.
Als het glo ge-change toe die eienaar se skoonseun, Marcel Fourie, sowat drie maande gelede die bestuur van die winkel oorgeneem het.
Volgens Snyers het die vorige bestuurder die werknemers altyd toegelaat om van die produkte te proe.
"Ons kom in en sê ons is honger, dan vat ons sommer 'n dytjie of 'n roll of 'n stukkie koek."
Sy erken dat sommige werknemers advantage daarvan gevat het.
"Maar op die ou end het hulle net sekeres ge-fire. Mense wat meer as ons geëet het, het net warnings gekry."
Diese Geschichte stammt aus der November 13, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

