Versuchen GOLD - Frei

SEUNTJIE BELAND ONDER MYCITY-BUS

Die Son

|

November 06, 2025

Vyfjarige se partytjie-reëlings word toe begrafnisreëlings

- CARRINGTON SWARTS

SEUNTJIE BELAND ONDER MYCITY-BUS

GONE TOO SOON: Tashreeqo Fredericks het onder die wiele van 'n MyCity-bus beland.

IN PLAAS daarvan om 'n verjaardagkoek te gaan kies moes 'n familie van Atlantis 'n wit doodskis vir hulle vyfjarige seuntjie uitsoek.

Tashreeqo Fredericks (5) is op 30 Oktober deur 'n MyCiti-bus getref nadat hy onder die bus se wiele beland het - 'n paar weke voor sy sesde verjaardag.

Hy was in gr. R aan die Primêre Skool Berzelia.

William Fredericks, sy oupa, is die laaste persoon wat hom lewend gesien het. Volgens Fredericks het hy van die werk af gekom en Tashreeqo en sy sussie het hom nog gegroet.

"Hulle het van die huis af gekom en ek het aangeneem hulle is op pad na sy ouma toe. Hy het my nog gegroet toe ek van die bus afklim," vertel die oupa emosioneel.

Nooit sou hy kon dink dat dit die laaste sou wees dat hy sy kleinseun lewend sou sien nie.

"Ek het toe huis se kant toe gekom en weg beweeg van hom af, toe ek net 'n slag gehoor het."

Fredericks sê hy het omgedraai en gaan kyk wat gebeur het.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size