Versuchen GOLD - Frei

STOP DIE LORRIE MET EQUITY DEAL

Die Son

|

October 23, 2025

DIE voorgestelde plan van die Suidwestelike Distrikte om 'n equityvennoot te bekom, is besig om die wind van voor te kry.

Hoewel die meerderheid van die klubs op 'n spesiale vergadering hulle ondersteuning aan die SWD gegee het om voort te gaan om 'n deal met UXI Sport te sluit, het die Bridgton Rugbyklub van Oudtshoorn 'n spanner in die works gegooi.

Die klub het in 'n omvattende brief aan die unie se uitvoerende komitee sy kommer oor die voorgestelde vennootskap met UXI Sport uitgespreek.

Die klub glo dat die ooreenkoms "beduidende regs-, bestuursen finansiële risiko's" inhou wat die onafhanklikheid en volhoubaarheid van die unie kan bedreig.

Die klub dreig ook om sy kommer aan SA Rugby oor te dra.

Die nasionale liggaam sal volgens sy beleid sy goedkeuring aan die deal moet gee voordat die unie enige finale besluite kan neem.

Voorbeelde

Hoewel Bridgton in die brief dit duidelik maak dat hy nie gekant is teen die idee van 'n equity partner nie, maan hy egter die unie om deeglik te besin voordat enige bindende ooreenkomste gesluit word.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size