Versuchen GOLD - Frei

FOTOGRAAF WORD EXPOSE

Die Son

|

October 23, 2025

DIT is matriekafskeidseisoen en alles wat nie verkeerd moet loop nie, loop verkeerd ...

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

FOTOGRAAF WORD EXPOSE

Romano de Wee word daarvan beskuldig dat hy geld geneem het vir shoots en nooit opgedaag het nie.

(FACEBOOK)

Vra maar vir families van Delft wat nou nog wag vir hulle fotograaf om op te daag. Dié sit glo sak en pak

in Vredendal terwyl hy verskeie bookings gemaak het vir matriekafskeide in Delft in die Kaap.

Romano de Wee van RD Photography is onlangs in die sosiale media ge-name and shame nadat hy glo mense se deposito's gevat en nooit vir hulle matriekafskeide opgedaag het nie.

Nadat een persoon oor dié fotograaf gekla het, het verskeie ander na vore gekom en gesê hulle sit in dieselfde bootjie en wag nou nog vir De Wee wat pad op is met hulle geld.

Een van die mense wat diep teleurgesteld is, is Kamiela Henry (60) van Leiden in Delft. Haar kleinseun Yuzriq se matriekafskeid was op 3 Oktober.

Sy het reeds op 27 Augustus aan Romano 'n deposito van R420 betaal sowel as R150 vir Uber-koste. Sy sou die res van die geld op die dag van die afskeid betaal. Die fotosessie sou R840 beloop.

Die Dinsdag voor die afskeid het sy Romano probeer kontak om seker te maak alles is in die haak.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size