Hospitaal-diefstal werk my gal
Die Son
|October 09, 2025
OOS wat 'n mens ouer word, word jy stadiger kwaad ...
Maar wat deur die SOE by die Thembisa-hospitaal bevind is, druk my moer-meter behoorlik in die rooi.
Dit voel of daar 'n gat in my piston geslaan is en ek 'n bearing gedrop het.
Hoe de moer steel djy R2 miljard (R2 000 000000) van die mees weerloses? Van daai mense wat tussen die wit lakens van 'n hospitaal lê en van goeie gesondheid-sorg afhanklik is?
Jy sien siekes wat aan masjiene gekoppel is in privaathospitale.
Maar in die staatshospitaal van Thembisa is daar straks 'n ouma of 'n oupa wat dit dalk kon gemaak as daar 'n suurstofmasjien was ... as daar 'n dialise-masjien was.
Maar nee, nou het die geld van daardie lewensonderhoudende masjiene in die sakke van sindikate beland.
En ek sien hoe sukkel 'n pasiënt om asem te haal, want daar is nie suurstofmaskers nie.
Ek sien hoe vuil die lakens en linne is, want die geld vir skoonmaak-materiaal is gebruik om 'n luukse strandhuis iewers te koop ... gebruik vir 'n oorsese reis.
Shopping
En om drie Porsches en twee Lambo's te shopping.
Diese Geschichte stammt aus der October 09, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

