'MEER WERD AS NET 'N R4 000'
Die Son
|October 09, 2025
Vrou soek vergoeding ná pitbull attack, eienaar voel sy melk dit
Sobekwa by die Kuilsrivier Netcare-hospitaal kort nadat sy laas Donderdag deur twee pit bulls aangeval is.
'N SWANGER vrou van Kuilsrivier is meer as net lucky om nog te lewe nadat 'n buurman se twee pitbulls op haar toegesak het en letterlik die vleis van haar lyf afgeskeur het.
Die 34-jarige Bongeka "Noxy" Sobekwa van Highbury sal na verwagting vandag 'n tweede operasie aan haar regterbeen moet ondergaan. Dié been is veral erg beseer soos die twee honde haar beetgehad het.
Volgens Sobekwa was sy verlede Donderdag op pad winkel toe en het sy in Davisstraat gestap toe die voorval gebeur het.
"Ek het die twee honde gesien. Hulle het my op 'n intimiderende manier genader," het die sewe maande swanger ma gesê.
"Ek het flip-flops aangehad en een van die skoene uitgetrek om die honde daarmee te dreig en weg te jaag.
"Ek het gemaak asof ek die hulle daarmee gaan gooi, maar hulle het reguit na my toe gekom. Toe begin hulle my byt - elkeen van hulle aan 'n been.
"Ek het hulle geslaan met die skoen en gehoop om hulle so weg te slaan.
Diese Geschichte stammt aus der October 09, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

