Versuchen GOLD - Frei
HY'S MEER AS NET BEAULAH
Die Son
|October 02, 2025
Paarl se 'praterige' Cole maak naam oppie kassie
-
COLE Wessels (26) is 'n kêrel vannie Paarl wie se teenwoordigheid en persoonlikheid 'n hele vertrek oombliklik kan ophelder.
Maar daar is soveel meer as net flambojant-wees aan Cole - hy is slim en sommer net 'n flippen nice mens!
Cole kuier deesdae op ons kassies as die stylvolle, energieke en openly queerkarakter Tino in Suidooster. En kykers kan nie uitgepraat raak oor dié karakter met sy sêgoedjies en Beaulah outfitsnie.
As kind het Cole se ma, Jenny Farmer, al geweet haar kind is vir die kunste bestem. Sy het hom ingeskryf vir elke konsert en eisteddfod.
Dis veral in die kerk se toneelstukke waarin Cole uitgeblink het.
"My ma het my in die huis van die Here grootgemaak en dis ook waar ek my liefde vir die kunste ontdek het. My ma het my al die jare support en gehelp om my kuns te verfyn en te verbeter en ek is so dankbaar vir haar.
"Dis wonderlik wat 'n mens kan vermag wanneer iemand jou rug het."
Hy lag wanneer hy onthou hoe hy amper elke jaar die karakter Josef vertolk het.
Nog 'n ding waarvoor Cole as kind, en steeds nou as volwassene, in die Paarl bekend is, is dat hy nooit ophou praat nie.
Diese Geschichte stammt aus der October 02, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
