The Perfect Holiday Gift Gift Now

‘3 MAYCO-LEDE SAL OOR WEES’

Die Son

|

October 02, 2025

DIE verrotting in die Stad Kaapstad se verkrygingsafdeling is so diep dat wanneer alle ondersoeke afgehandel is, daar net drie mayco-lede sal oor wees.

‘3 MAYCO-LEDE SAL OOR WEES’

BEGIN NOG: Fadiel Adams, die NCC-leier, hou vol dat nog korrupsie binne die DA-beheerde Stad Kaapstad ontbloot sal word.

(VERSKAF)

Dis die bold statement wat die NCC-leier, Fadiel Adams, gister gemaak het nadat aan die lig gekom dat die polisie die Stad weer ge-raid het.

Luidens 'n polisieverklaring het die klopjagte wat reeds vroeg gisteroggend begin het, by 26 afsonderlike persele plaasgevind.

Kol. Andrè Traut, 'n polisie-woordvoerder, het gesê die raids is deur hulle han-delseenheid, speurders en ander rolspelers uitgevoer.

Traut het gesê die operasie is uitgevoer nadat inligting van 'n fluitjieblaser ontvang is en voorlopige ondersoeke deur die Stad en die polisie uitgevoer is.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size