Ons sekslewe was goed; nou ek kry nie meer lus
Die Son
|September 11, 2025
EK IS vandag ook een van daai klompie mense wat op Antie se nommer wil druk vir raad.
Ek hoop Antie sal vir my kan sê of ek verkeerd is al dan nie.
Hulle sê mos variety is the spice of life, veral as dit by die sake van die slaapkamer kom.
Ek en my man is hierdie jaar 25 jaar getroud.
Hy was nog altyd die love of my life, my rots en anker en go-to guy.
Hy het deur dik en dun by my gestaan en ek kon nog altyd op hom staatmaak.
Force
Met al die dinge wat vandag in die lewe gebeur, is daar nie baie vroue wat nog kan sê dat hulle man ná soveel jaar saam al ontrou was nie.
Nou, Antie, ek admit dat ek my man in die laaste paar maande nogal omtrent afgeskeep het in die bed.
Ons sekslewe was deur die jare nog altyd baie goed, maar in die laaste tyd het ek net nie meer lus gekry vir die daad nie.
My man was aan die begin baie understanding, maar die laaste maand of so is hy 'n heel ander mens.
Hy wil sy way force, Antie.
Diese Geschichte stammt aus der September 11, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

