KRAAIFONTEIN IS GLO LANKAL OORLOGSONE
Die Son
|September 11, 2025
KRAAIFONTEIN is in rou gedompel nadat ses mense Dinsdag in 'n golf van geweld in net minder as 'n uur doodgeskiet is.
Nóg 'n jong man wat in die kop geskiet is, sterk in die hospitaal aan.
In die eerste voorval wat om en by 21:50 in Eikendal plaasgevind het, is twee jong mans, Marquin Onkel (22) en Zhandre Jansen (20), afgemaai.
Dié skietery het op die hoek van Neënde Laan en Versterstraat plaasgevind, het sers. Wesley Twigg, 'n polisiewoordvoerder, bevestig.
'n Inwoner van die Lane vertel Onkel het glo vir Jansen halfpad geneem toe hulle geskiet is. Na verneem word, is albei mans in die kop geskiet.
Albei is dood verklaar op die toneel, wat nie ver van Onkel se ouerhuis is nie. Die polisie was nog besig op die toneel, toe hulle hoor van nog 'n dodelike skietvoorval in Molefestraat in Wallacedene.
In dié voorval is twee vroue se jong lewe kortgeknip. Hulle dood het sowat 40 minute ná die van Onkel en Jansen gevolg.
In die tweede voorval is 'n 19-jarige en haar 25-jarige vriendin doodgeskiet.
Die derde slagoffer (22) is gewond en na 'n hospitaal geneem.
Diese Geschichte stammt aus der September 11, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

