Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

PODCAST MORS MET ÔSE MENSE

Die Son

|

August 07, 2025

Groep swart mense kap na bruin mense in online gesprek

BRUIN mense oor die land heen is hewig die moer in nadat 'n neerhalende podcast oor coloured mense vandeesweek die ronde begin doen het.

In dié podcast, Open Chats Podcast, word bruin mense daarvan beskuldig dat hulle met hulle broers en susters sowel as familielede slaap (seks). Daar word ook aangevoer dat bruin mense "mentally crazy" is.

Sedert die verspreiding van dié oningeligte opinies rondom bruin mense het verskeie mense hulle stem dik gemaak en versoek dat die podcast, met meer as 1,5 miljoen volgelinge regoor Facebook, YouTube, Instagram en TikTok, afgehaal word en die deelnemers aan die gesprek die gevolge dra van hulle aksies. Al die deelnemers aan die gesprek is swart.

Die gesprek begin met een van die deelnemers wat die stelling maak: “So, coloured mense chow glo mekaar.

Hulle slaap met mekaar. Siblings, niggies en neefs.”

Waarop een reageer: “Ek glo dit, ek het al ’n coloured ge-date. Hulle is mal.”

Een probeer dan die gesprek in ’n ander rigting stuur deur te sê: “Hulle is mentally crazy, maar nie tot daardie vlak nie.”

Waarop een wéér reageer: “Wel, as jy mentally crazy is, dan sal jy jou niggie/neef chow.”

Chris Nissen, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK), sê as bruin mens grief dié uitlatings hom diep.

Ophou

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back