VAN BEKGEVEG TOT INTERDIK
Die Son
|July 31, 2025
GOUDA. - Daar het glo voor ander ouers 'n bekgeveg tussen 'n ouer en 'n prinsipaal op die skoolterrein van 'n kleuterskool op die dorp uitgebreek en daar is selfs 'n interdik bekom.
-
Die betrokke hoof het 'n interdik teen die mammie van 'n tweejarige kind laat uitreik deur die landdroshof.
Die hele situasie het gegaan oor die kind laas jaar na bewering op 'n waglys geplaas is en sy sou dan in Januarie vanjaar na die kleuterskool gaan.
Abigail Williams, die mammie – wie se kind se naam weerhou word – sê haar kind was so opgewonde dat sy vanjaar na die kleuterskool sou gaan, waar sy nuwe maatjies sou ontmoet.
BASIL DAVIDS
“My kind kon nie wag om skool toe te gaan om saam met haar maatjies te speel nie,” het sy bitter ontsteld gesê.
Toe sy haar kind vir die eerste skooldag neem, het die hoof, Elzaine Boois, aan haar gesê dat daar nie plek vir haar dogtertjie is nie en dat sy in Maart moet terugkom. Haar kind se naam sou tot dan op die waglys bly.
Diese Geschichte stammt aus der July 31, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

