Versuchen GOLD - Frei

Nuwe lidmaat kry 'n baie ongewone 'verwelkoming'

Die Son

|

July 24, 2025

NET toe die Fouries die aand wil inkruip, kry Maya 'n WhatsApp dat sy Woensdagmiddag Johannesburg toe moet vlieg vir 'n tweedaagse konferensie. Sy moet vir haar baas instaan.

"Ag nee. Ek moet Woensdag Johannesburg toe vir 'n twee dae lange konferensie. Audrey kan dit nie maak nie. Nou gaan ek Angela se verjaardag-ete mis. Jy sal maar alleen moet gaan," sê Maya.

"Dis reg. Ek's seker Angela sal verstaan," reply Edison.

DIE Donderdagaand halfsewe staan Edison voor Angela se deur. Hy lui die klokkie. Toe die deur oopgaan, staan Angela voor hom in 'n pragtige uitrusting.

"Hello, Edison! Welkom! Kom in! Ek's so bly jy kon dit maak," sê Angela.

Edison lyk ietwat sku en sê: "Dankie, dis lekker om hier te wees. Maya kan ongelukkig nie vanaand by ons aansluit nie. Werkverpligtinge, maar sy stuur groete en sê jy moet jou aand geniet.

"Hierdie is van ons," sê Edison en hou 'n bos blomme na Angela uit.

"My gunsteling. Baie dankie,” sê Angela en gee Edison 'n klapsoen op die wang. Die onverwagte soen laat Edison effens ongemaklik voel.

Angela bied Edison 'n glas sjampanje aan en stel hom aan die res van haar gaste voor. Omdat Edison 'n nierkwaal het, besluit hy eerder op lemoensap. Onder die gaste herken Edison 'n paar lidmate, asook die dominee en sy vrou.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size