Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr
The Perfect Holiday Gift Gift Now

'N KAM, 'N SKER EN TOEWYDING

Die Son

|

July 10, 2025

'Brooklyn Barbie' (24) bou aan sy gemeenskap en aan homself

- KHIRSTEN BOOYS

'N KAM, 'N SKER EN TOEWYDING

"JOU kind is my kind." In die hartjie van Macassar in Kaapstad waar gemeenskapshulpbronne skaars is, het 'n 24-jarige jongman 'n inisiatief begin wat besig is om die lewe van talle kinders te verander - alles met 'n kam, 'n skêr en 'n onwrikbare toewyding aan sy gemeenskap.

Levin Adams, beter bekend as "Brooklyn Barbie", staan elke tweede Vrydag in sy ma se voorhuis gereed en omring deur glimlaggende kinders wat wag vir 'n haircut, 'n vlegsel of net 'n bietjie aandag en sorg wat hulle dalk andersins nie sou kry nie.

"Ek het 'n hart vir kinders," sê Adams. Dit was soos 'n saadjie wat lank terug gesaai is, en die boompie nou eers begin groei."

Hy vertel die inisiatief het vyf maande gelede op 'n onverwagte manier begin. Hy en sy vriende het oor hulle kinderjare gesels, oor hoe hulle popphuisie gespeel het, toe hulle kinders met "wilde" hare sien verbyloop.

"Baie mense sê goed vandag en dan doen hulle dit nie môre nie,” vertel Adams. “Ek het vir my vriende gesê, kom ons begin môre kinders se hare in die gemeenskap versorg.”

Adams het video's van die inisiatief op sy sosiale media geplaas en binne vyf maande het dit gegroei tot 'n gemeenskapsprojek wat tientalle kinders help om selfvertroue te bou deur goed te lyk en spesiaal te voel.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back