Versuchen GOLD - Frei

OU (28) WAG NOG OP JUSTICE

Die Son

|

July 03, 2025

BYNA vier maande nadat 'n man van Calvinia in die Noord-Kaap met 'n gun gedreig en daarna met 'n stukkende bierbottel aangerand is, is daar steeds nie justice nie.

OU (28) WAG NOG OP JUSTICE

Boonop is Juniël Cloete (28) van Calvinia ge-force om sy aanvaller daagliks te aanskou en word hy geïntimideer om die saak te laat vaar.

Cloete sê egter hy weier, want hy soek justice.

Hy vertel: "Die voorval het op Sondag 2 Maart omstreeks 02:00 gebeur. Ek en my vriende was op pad na die sportklub. Ons was eers na 'n vriend se huis toe en toe gaan ons klub toe."

Hy sê toe hy daar kom, het die man - wat die seun van 'n hoog geplaaste politikus in die dorp is - geweier dat hy en sy vriende in die klub ingaan.

Cloete beweer dat die man toe een van sy vriende gestoot het en daarna sy gun uitgeruk en dit op Cloete se vriend gerig het.

"My vriend het toe ook sy gun uitgehaal, maar het niks daarmee gemaak nie. Daar was te veel mense rondom ons," voeg Cloete by.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size