Ethan word by die skool én huis met insults toegegooi
Die Son
|June 26, 2025
IT is Vrydagoggend skuins ná sesuur en ontbyt word in die Bloemhuishouding geëet.
-
Ma Gretha, manlief Louis en hulle agjarige seun, Dean, het reeds hulle plekke by die ontbyttafel ingeneem.
Voor die gesin aan hulle ontbyt begin weglê, wag hulle ouder gewoonte, veral weeksoggende, op Ethan om by hulle aan te sluit.
Gretha en Louis is Dean se biologiese ouers.
Gretha was twee maande swanger met Ethan toe sy en Ethan se biologiese pa, Wouter Bredenkamp, se paadjies geskei het. Hulle was nooit getroud nie.
Ethan was maar twee jaar oud toe sy ma met Louis getrou het.
Sedert kleintyd is Louis konstant op Ethan se case.
Hy behandel die kind asof hy 'n nobody is, terwyl hy Dean skaamteloos voortrek.
In Louis se oë kan Ethan nooit iets reg doen nie.
Hy maak sy eie reëls
Omdat Ethan oorgewig is, word hy gereeld geboelie. Om dié rede sloer hy soggens wanneer hy gereed moet maak vir skool.
By die skool word hy al wat lelike naam is, toegesnou: outcast, weirdo, vettie boem-boem, vetsak, potjierol ...
"Jy lyk soos iemand wat 'n rubberboot ingesluk het," het 'n onnie by sy skool op 'n dag na hom in die teenwoordigheid van ander kinders verwys.
Omstreeks 06:20 besluit Ethan om uiteindelik sy verskyning by die ontbyttafel te maak.
Louis kyk hom vies aan terwyl hy sy stoel traag van onder die tafel uittrek.
"Is dit die tyd om hier aan te kom? Waar het jy so lank gedraai? Jy weet ons eet breakfast soggens stiptelik om ses-uur. Moenie probeer kanse vat nie. Onthou, jy's glad nie te oud vir 'n pak slae nie, hoor jy my?"
'n Senuweeagtige Gretha probeer die situasie red: "Ag, Louis, los die kind. Hy't seker maar net sleg geslaap of iets ..."
"Hy doen dit elke oggend, Gretha. Hy toon geen respek nie. Dis onaanvaarbaar! Daar's 'n reël in hierdie huis dat almal soggens stiptelik om sesuur aan tafel moet wees voordat daar enigsins aan kos geraak word.
Diese Geschichte stammt aus der June 26, 2025-Ausgabe von Die Son.
Abonnieren Sie Magzter GOLD, um auf Tausende kuratierter Premium-Geschichten und über 9.000 Zeitschriften und Zeitungen zuzugreifen.
Sie sind bereits Abonnent? Anmelden
WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
