Versuchen GOLD - Frei

MOORD OP 'OOGAPPEL' RUK OUERS VAN HUMBLE OUTJIE

Die Son

|

June 19, 2025

TOE Allen Mbalu (26) sy ouerhuis in Morgenster in Mitchells Plain op Vrydag 13 Junie verlaat het, het sy gesin nooit kon dink dat dit die laaste keer is dat hulle hom lewend sou sien nie.

- CARRINGTON SWARTS

Jerome Mbalu, Allen se ouer broer, sê sy broer het die huis in goeie gees verlaat om by 'n vriend in Beacon Valley te gaan kuier.

Mbalu sê Allen is die betrokke Vrydag omstreeks 18:00 saam met 'n vriendin by die huis weg. Hy het haar gevra om hom by 'n vriend in Beacon Valley af te laai.

Volgens Mbalu was hulle onder die indruk dat sy broer en die vriendin saam na die ander vriend sou gaan. Dit was egter nie die geval nie.

Toe Allen nie huis toe kom, het Jerome die vriendin gekontak.

“Die vriendin het vertel dat sy Allen net gaan aflaai het by 'n vriend se huis en weer gery het.

“Volgens dié vriendin het sy vir Allen later 'n boodskap gestuur om te vra of hy nog okay is.”

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size