Versuchen GOLD - Frei

SAFA CT MAAK REG VIR FIGHT

Die Son

|

June 12, 2025

City se besluit oor Athlone Stadium maak opslae

- ■SPORTREDAKSIE

SAFA CT MAAK REG VIR FIGHT

"GENOEG is genoeg – dié keer gaan ons nie terugsit en toelaat dat ons deur die Stad Kaapstad gestoomroller word nie.

Aan die woord is Abdul Tajoodien, HOD Facilities van Safa Cape Town, nadat dit bekend geword het dat die City of Cape Town beplan om 'n groot deel van die Athlone Stadium se parkeerterrein, asook twee sportvelde (en moontlik ook die Athlone-swembaddens) gaan omskep in wat 'n "Mixed Use Development Project" genoem word.

Tajoodien het vuur gespoeg: "Dit is criminal wat hulle aan ons sportgemeenskap in dié gebied wil doen. Terselfdertyd gaan hulle ook die kapasiteit van die Athlone Stadium aansienlik verklein, wat gaan beteken dat ons nie meer groot sportgebeurtenisse hier sal kan aanbied nie."

Volgens Tajoodien sal sy organisasie nie dié keer net agteroorsit en toekyk hoe "die grootste sportkode in die land" in die Kaap verniel word nie".

"Die City wil nou ook die sportvelde op Clover Crescent agter die stadion in 'n parkeerterrein omskep. Dit word tans vir sokker en krieket gebruik.

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size