The Perfect Holiday Gift Gift Now

TIETIES NOU SKOONVELD

Die Son

|

May 29, 2025

DIE gemeenskap van Kalbaskraal buite Malmesbury is in rep en roer en sukkel om tot verhaal te kom nadat een van hulle gemeenskapslede, Oswald Tieties (24), op 18 Mei glo gesteek en ontvoer is.

- Chrislynn Sias-Louw

Nog 'n gemeenskapslid, wat blykbaar by die voorval betrokke was, is Vrydagaand deur gemeenskapslede aangerand en het in die hospitaal aan sy beserings beswyk.

Dis nou reeds 11 dae sedert Tieties se verdwyning en daar is steeds geen spoor van hom of die man wat hom glo gesteek en daarna ontvoer het nie.

Henry Haas, 'n gemeenskapsleier, vertel volgens ooggetuies het 'n man genaamd Shafiek Dreyer twee manne genader om hom te help om Tieties uit te lok na 'n afgeleë straat waar hy net “met Tieties wil gesels”.

Die twee jong mans het toe glo saam met Shafiek gegaan en Tieties in die straat gekry, nie ver van waar hy geslaap het nie.

Met hulle aankoms het die twee mans Tieties glo vasgehou en toe pluk die Shafiek glo 'n mes uit en begin Tieties herhaaldelik steek.

Daarna het hy hom glo in die kattebak van sy voertuig gelaai.

Volgens Haas het die voorval die twee manne die skrik op die lyf gejaag, waarna hulle weggehol het.

Kringtelevisie

WEITERE GESCHICHTEN VON Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size