Newspaper
Bosveld Review
Gambling Board gives back to community
THE Limpopo Gambling Board (LGB), in partnership with the Department of Education, has taken a step in advancing early childhood development (ECD) in the Waterberg district. A handover of essential educational tools to ECD centres took place last Friday at the Potgietersrus Comprehensive School in Mokopane.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Krugies se visvangspan bedank borge
LAERSKOOL Krugerpark spog vanjaar met twee visvangspanne, en die leerders het onlangs hulle nuwe uitrustings ontvang.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Groot aksie in ligawedstryde
DAAR was groot aksie op Hoërskool Piet Potgieter se rugbyveld verlede Saterdag, tydens die tweede ligawedstryd waar Potgietersrus Rugbyklub gasheer gespeel het vir Louis Trichardt Rugbyklub.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Fietsryers laat die speke sing
FIETSRYERS van Hoërskool Piet Potgieter, Laerskool Krugerpark en CVO Skool Potgietersrus het onlangs vol ywer aan die laaste Limpopo XCO en XCC kampioenskappe asook die Limpopo 'Champs' fietsrydag by Stanford Lake College deelgeneem.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Staan saam vir DBV in koue weer
SOOS die winterkoue toeslaan, trek mense en diere vroeg in die aand in warm skuilplekke in. Maar nie alle diere het daardie voorreg nie, want talle is uitgelewer aan die elemente en beland by die DBV, wat dan verantwoordelik is om vir hulle warmte, kos en skuiling te sorg.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Lientjie leef haar droom
REEDS van skooldae af het Lientjie Grobbelaar geweet sy wil eendag 'n verpleegkundige wees.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Skole meet kragte op die rugbyveld
DIE rugbyspanne van Hoërskool Piet Potgieter het verlede Vrydag gesorg vir groot opwinding op tuisbodem waar hulle teen Northern Academy van Polokwane in die rugbyliga gespeel het.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Atlete floreer in landloopliga
BRAWE atlete van regoor die provinsie het onlangs aan die tweede Limpopo Atletiek (Lima) landloopligabyeenkoms deelgeneem wat in Haenertsburg plaasgevind het.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
3 nabbed for R6.3m Anglo-American Platinum fraud
THE Hawks' Serious Commercial Crime Investigation Unit in Polokwane has arrested a former company director and two ex-payroll administrators in connection with fraud amounting to R6.3m.
1 min |
May 22, 2025
Bosveld Review
Thorntree golf day swings into success
THORNTREE School's annual golf day proved to be a great success once again, with close to 140 enthusiastic golfers taking on the four-ball scramble drive, two scores to count challenge at Kameeldoring Golf Club on Saturday.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Skote klap by skietdag
SKUTS het raak gekorrel by die RC Brits Skietbaan tydens die Suid-Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) Soetdoring-tak se maandelikse posliga en gewilde semi-automatiese skietdag verlede Saterdag.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Skuts wys staal op Boogskietdag
OP Nasionale Boogskietdag Saterdag, het skuts van heinde en ver bymekaargekom op die terrein van Mokopane English Combined School (MECS) vir die derde boogskietkompetisie van die jaar.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Man caught with R150k worth of drugs
THE provincial organised crime unit, with the support of a private security company, has made a significant breakthrough in the ongoing battle against drug trafficking. A 38-year-old foreign national was arrested in Mokopane after being found in possession of drugs valued at approximately R150 000.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Liefde vir bejaardes lok Sarie terug na Dienssentrum
SARIE Coetzee het in die uitdagende tyd van Covid-19 die leiding by die Dienssentrum vir Bejaardes geneem om hulp en ondersteuning aan die ouderdomsgroep te bied wat dit die nodigste gehad het.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
EXHUMATION: MASS GRAVE DISCOVERED
A FAMILY's search for closure has revealed more than they expected, after the body of their missing son - who had died in a road accident - was discovered to have been buried as a pauper, sparking a broader investigation into burial practices in Mookgophong.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
'Moedersdag bly spesiaal'
KAREN Becker het jare gelede haar ma aan die dood afgestaan. Dié verlies het haar liefde en deernis vir bejaardes net verdiep, en vir die sewende jaar in 'n ry het sy op Moedersdag spesiale geskenkies aan die bejaarde moeders van die Piet Potgieter Monument Ouetehuis uitgedeel.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Winskopies en lekker kuier by N.G. basaar
DIE geur van kos wat menigte monde laat water het en goeie winskopies het gesorg dat inwoners in lang toue gestaan het by die N.G. Oosgemeente se jaarlikse basaar wat onlangs gehou is.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Petrolaksie en adrenalien by Bosveld Wedrenklub
REEDS van vroeg Saterdagoggend het toeskouers in groot getalle om die ovaalbaan buite Mokopane saamgedrom vir 'n dag propvol opwinding en petrolaksie.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Kleuters woeker tydens atletiekdag
DIE jaarlikse kleuteratletiekdag het vanjaar weer vir groot opwinding en pret op Hoërskool Piet Potgieter se velde gesorg.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Joshua op pad na 'n miljoen
WIE droom nie daarvan om 'n ekstra geldjie in die sak te hê nie, en wat nog te sê van 'n hele miljoen?
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
Thorntree Senior College officially opens
THORNTREE Senior College officially opened its doors in 2024 with a pioneering Gr 8 class of just 15 learners, but its roots stretch back further.
1 min |
May 15, 2025
Bosveld Review
First aid certificates for MECS teachers and learners
TEACHERS and six Gr 11 learners from Mokopane English Combined School (MECS) successfully completed a level two first aid
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
'JY HET NET EEN MA IN HIERDIE LEWE'
\"EK het nie woorde om te beskryf wat my moeder alles vir my beteken nie. Ons loop 'n ongelooflike pad saam.\" So gesels Mariana van Tonder, bestuurder van Piet Potgieter Monument Ouetehuis.
2 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
TSKKIA karatekas vaar goed
VYF karatekas van die TSKKIA Tiger Dojo in Mokopane het verlede Saterdag aan die Limpopo Martial Arts Ope Kampioenskappe by The Ranch Resort in Polokwane deelgeneem.
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
Debaters excel in contest
WATERBERG High School's debate team secured an impressive second place in the Rotary Club Mokopane debate competition, recently held at Potgietersrus Comprehensive Primary School. The event showcased exceptional talent from various schools in the region.
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
Nurturing leadership in schools
THE International Leadership Academy (ILA) of Celebration Church is a comprehensive leadership development programme for learners, highlighted by its annual leadership camp at Shikwaru Lodge.
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
Jagters skiet kolskote in 'Big Bore'-skietdag
DIE Suid-Afrikaanse Jag en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) Soetdoringtak het verlede Saterdag 'n opwindende skietdag by die RC Brits skietbaan, Maribashoek gehou.
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
Athletes experience the thrill of Loskop
THE Potties Athletics Club took on the ultimate running adventure of the Loskop Marathon Series held in the stunning landscapes of Middelburg on April 26.
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
Swemmers presteer by SANJ kampioenskap
TWEE swemmers van Tuks Mokopane het Limpopo Tuks se naam hooggehou tydens die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior (SANJ) swemkampioenskappe wat vanaf 25-29 April in Kaapstad plaasgevind het.
1 min |
May 08, 2025
Bosveld Review
Oversight visit to ongoing road repairs
DA councillors Yolande Coetzee and Monique Maartens joined Mogalakwena Mayor Ngoako Taueatsoala, Waterberg Mayor Moloko Jack Maeko and the municipal technical department for an oversight visit to assess ongoing road repairs in town on May 2.
1 min |