Newspaper
Bosveld Review
Municipality hosts empowerment drive to celebrate Youth Month
YOUTH Month, which is commemorated throughout June, honours the youth of the 1976 Soweto Uprising and highlights the important role young people continue to play in shaping South Africa's future.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
Muurbalklub opgeknap; oud én nuut welkom
HET jy al ooit daaraan gedink om 'n nuwe sportsoort uit te toets? Dan is dit nou jou kans!
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
'Mishandeling van bejaardes bly ernstige saak' - Adv. Jaco Bothma
BEJAARDES van alle agtergronde is kwesbaar vir mishandeling - 'n hartseer werklikheid wat opnuut beklemtoon is tydens Wêrelddag vir Bewusmaking teen Bejaardemishandeling op 15 Junie.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
HPP-fietser in SA-span
HOËRSKOOL Piet Potgieter (HPP) se pronkfietsryer, Henro van der Walt het Suid-Afrika verteenwoordig by die CAC MTB Afrika Kampioenskappe vanaf 16-18 Junie in KwaZulu-Natal.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
Cake festival delights taste buds
THE first Cake festival of Mokopane Destiny Academy (MDA) recently was undoubtedly a feast for the eyes and the taste buds.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
UNITED HANDS FOR A GOOD CAUSE
THE United Hands Family Festival, hosted at Sunrise Superkids School on Saturday, was a resounding success. With a lively atmosphere and a strong sense of community, residents from far and wide flocked to the event, which was filled with activities and entertainment.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
Old Boys vereer spelers ná sterk seisoen
POTTIES Krieketklub, beter bekend as Potties Old Boys Cricket Club (POBCC), het onlangs hul jaarvergadering en jaareindfunksie gehou waar uitblinkers van die seisoen erkenning ontvang het.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
5 arrested in Tuinplaas
A JOINT intelligence-driven operation led to the arrest of five men aged between 30 and 43 at Tuinplaas for possession of suspected stolen property and contravention of the Immigration Act on June 11.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
Bydraes van inwoners help om slaggate op te vul
AFRIFORUM Potgietersrus en die Arend Bergwaglede het die slaggate op die Maribashoekkleinhoewepad onlangs op eie koste opgevul.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
Landelike Veiligheid opgeknap
DIE Landelike Veiligheid Mokopane-groep, beter bekend as 'Rural Safety', het die afgelope naweek 'n gespesialiseerde 'Armed First Aid Responder'-kursus voltooi om hul gereedheid in noodsituasies te verbeter.
1 min |
June 19, 2025
Bosveld Review
Science comes alive at Thorntree
SCIENCE Week at Thorntree Preparatory School was filled with wonder, excitement and hands-on learning, all designed to spark a love for science in young minds.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
'She is one in a million'
WHEN local resident Annemaria van Niekerk entered the Seeff Property Group's R1m national competition, she never imagined she would win.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Kolskote tydens 'Big Bore' skietdag
DIE Suid-Afrikaanse jag en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) se Soetdoringtak het onlangs hul maandelikse Jag tabel asook die 'Big Bore' tak skietdag buite die dorp gehou en skuts het hulle goed van hul taak gekwyt.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Roedtan-aanval: 3 skuldig aan moord
DIE drie beskuldigdes in die grusame moord op die 35-jarige jongboer, Nicci Janse van Rensburg van Roedtan, is Woensdag, 11 Junie op al die aanklagtes skuldig bevind in die Polokwane Hooggeregshof.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Nuwe gesig by kliniek, verpleging en omgee is in haar are
ANELLE Maroudas is gebore in die rustige dorpie Hopetown in die NoordKaap en het haar kinderjare tussen plaaspaaie en koshuisdae deurgebring.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Aksiebelaaide sportdag sorg vir groot pret
LAERSKOOL Krugerpark (Krugies) was onlangs 'n karnaval van aksiebelaaide bulletjierugbyen mini-netbalpret, toe 860 spelers tussen die ouderdomme van ses en agt jaar deelgeneem het aan die jaarlikse Krugie Bulletjierugby en Mini-netbaldag.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Premium coffee experience with Vida e Caffè at SPAR
THERE'S nothing quite like starting your day with a great cup of coffee and a delicious snack.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
MEPS learners shine bright at speech contest
FIVE learners from Mokopane English Primary School's (MEPS) Early Childhood Development (ECD) phase took part in the Annual Interschool Speech Contest, hosted by Mokopane Destiny Academy (MDA) recently.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Far-North Midas 1ste gholfdag 'n sukses
VAN vroegoggend af het die klanke van swaaiende gholfstokke die lug gevul tydens die Far-North Midas Mokopane gholfdag wat verlede week op die pragtige groen setperke van Kameeldoring Gholfbaan gehou is.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Flying squad arrests suspected drug trafficker
A 47-YEAR-OLD foreign national was arrested in town on Saturday in connection with drug trafficking, thanks to swift action by the provincial flying squad.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Body yet to be identified
THE body of an unidentified man was recently discovered in Ext 12.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
3 arrested in bust
AN intelligence-driven operation by Mahwelereng detectives and the K9 unit on June 6 led to the arrest of three suspects and the recovery of illegal drugs with an estimated street value of R10 000.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Warm wiele en harde wedrenne
TOESKOUERS het Saterdag in groot getalle opgeruk na die ovaalbaan net buite die dorp vir die tweede kwalifiserende ronde van die Nasionale Hotrod Toer (NHT).
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
230 arrested in illegal mining crackdown
OPERATION Vala Umgodi task teams achieved significant breakthroughs in May as part of the ongoing fight against illegal mining and associated crimes.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Mei se wenfoto's aangewys
FOTOGRAWE van die Potties Fotografieklub het in Mei weer hard gewerk om kreatiwiteit aan hulle foto's te verleen.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Dié Krugie-redenaars nie op bek geval
LAERSKOOL Krugerpark is baie trots op al die leerders wat onlangs aan die Oppie-Tong-Af-kompetisie deelgeneem het.
1 min |
June 12, 2025
Bosveld Review
Dienssentrum vereer lede vir uitstaande diens
DIE dagbestuur van die Potgietersrus Dienssentrum vir Bejaardes het lede verlede week bederf met 'n spesiale oggendtee en toekenningsgeleentheid om waardering te toon vir uitstaande diens en betrokkenheid.
1 min |
June 05, 2025
Bosveld Review
DA calls for probe into 'irregularities at muni'
THE DA has called on the MEC for Cooperative Governance, Human Settlements and Traditional Affairs, Basikopo Makamu, to urgently launch an investigation into what they refer to as malpractice and abuse of power in the Mogalakwena Municipality.
2 min |
June 05, 2025
Bosveld Review
Brandseisoen op hande
MET minder as 'n maand tot die amptelike begin van die brandseisoen op 1 Julie, waarsku Working on Fire (WoF) en die Brandbeskermingsvereniging grondeienaars én huurders om dringend hul brandstroke op standaard te bring.
1 min |
June 05, 2025
Bosveld Review
Maths learners progress to Amesa
SUNRISE Superkids School is proud of the maths learners who progressed to the Association for Mathematics Education of South Africa (Amesa) competition taking place in August.
1 min |