Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Mit Magzter GOLD unbegrenztes Potenzial nutzen

Erhalten Sie unbegrenzten Zugriff auf über 9.000 Zeitschriften, Zeitungen und Premium-Artikel für nur

$149.99
 
$74.99/Jahr

Versuchen GOLD - Frei

Newspaper

Swartland Gazette

Ses verhale wat bemoedig, onthuts en 'n glimlag verleen

In hierdie sesde maand kyk ons na ses verhale - en dis als die waarheid.

2 min  |

June 17, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Sê nee vir geslagsgeweld!

Weskus-kollege vaar die strate in

1 min  |

June 17, 2025

Swartland Gazette

Geen wenner op Pella Park

Saterdag 14 Junie het Porterville en Saron mekaar op Pella Park in 'n titaniese stryd om die Grootuitdaagbeker van die Swartland-rugbystreek in 'n derbystryd getakel. Ná 80 minute van intense rugby het die wedstryd gelykop geëindig, 'n bewys van die harde kompetisie en opwindende spelpeil wat in Boland Grootuitdaagbeker-wedstryde gehandhaaf word.

2 min  |

June 17, 2025

Swartland Gazette

Spaza owners learn food safety

The West Coast District Municipality (WCDM), in collaboration with environmental health students from Cape Peninsula University of Technology (CPUT), hosted a successful food-safety training session for local spaza-shop owners in the Bergrivier municipal area recently.

1 min  |

June 17, 2025

Swartland Gazette

Agri's Got Talent soek beste landbousangers

Agri's Got Talent (AGT) is terug vir die 12de seisoen - en inskrywings is amptelik oop. As jy in die vrugte-, wynof sitrus-bedryf werk en 'n passie vir sang het, is dit jou kans om te skitter.

1 min  |

June 17, 2025

Swartland Gazette

Reën, reën, lieflike reën

Seevoëls baljaar op die koringlande buite Malmesbury nadat hoë reënvalsyfers die afgelope naweek reg oor die provinsie aangeteken is.

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Weer kan nie keer

Die tweede ronde van die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbeker het op 7 Junie in ses streke onder uitdagende weersomstandighede afgeskop. In die Swartland-streek het Wesbank teen Saron, Darling teen Wittewater, Moorreesburg teen Wesbank en Good Hopes teen Mamre te staan gekom.

2 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Internetspoed kruip weens ondersese fout

Die Wes-Afrika-kabelstelsel (WACS), 'n ondersese optieseveselkabel van 14500km en wat Suid-Afrika via Yzerfontein as 'n landingspunt met Europa verbind, ondergaan tans nood-instandhoudingswerk.

1 min  |

June 10, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Man ná Brit se moord in hof

'n Verdagte in die moord op Karl Lauks (73) van Tulbagh het gister (Maandag 9 Junie) in die plaaslike landdroshof in die dorp verskyn.

2 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Road to Literacy beneficiary reveal

The 1 000 beneficiaries of the 2025 Avbob Road to Literacy campaign were announced at an event at the Sandton Hotel in Johannesburg on Thursday 29 May.

3 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Malmesbury oorheers tennis

Die Malmesbury-tennisklub het die eerste been van die Weskus-winterliga, wat op 31 Mei begin het, met uitstekende spel aangepak.

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Vermiste laaste in Abbotsdale gesien

Jan Swarts (58) is verlede maand op 17 Mei deur familielede as vermis aangemeld.

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Misdaad

Altesaam 25 diefstalsake met betrekking tot pensioengeld is die afgelope week alleen in die Weskus-distrik aangemeld.

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Hospitaalingang skuif tydelik

Die hoofingang na die Radie Kotzehospitaal in Piketberg gaan tydelik weens noodsaaklike opgraderingswerk skuif.

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Joernaliste leer by seminaar

Sowat 40 joernaliste van verskeie gemeenskapskoerante oor die Wes-Kaap heen het Woensdag 21 en Donderdag 22 Mei in Velddrif bymekaargekom vir die Wes-Kaapse been van die jaarlikse \"No Guts No Glory\"-streekseminaar van die Forum vir gemeenskapsjoernalistiek (FCJ).

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Help hokkiester met sy droom

Om sy skool en gemeenskap eersdaags by die nasionale interprovinsiale hokkietoernooi in KwaZulu-Natal te gaan verteenwoordig, is vir Johen Pietersen 'n groot eer.

1 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

What to do when your child is given a place at a school

From Friday 30 May parents who applied for a place for their child at schools during the on-time admissions period are now able to view the outcome of their applications for a place for 2026 on the online admissions system.

2 min  |

June 10, 2025

Swartland Gazette

Begroting 'sal druk verlig

Die uitvoerende burgemeester van die Swartland, die raadsheer Harold Cleophas, het in sy vierde munisipale rede klem gelê op hul toewyding tot verantwoordelike bestuur en ekonomiese veerkragtigheid. Volgens Cleophas gaan die finale begroting vir 2025-'26, wat hy op 29 Mei aan die raad voorgelê het, nie oor syfers nie, maar oor inwoners se lewe.

2 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Twee by verkeer ondersoek

Twee werknemers van die Moorreesburg-verkeersafdeling is op administratiewe verlof geplaas hangende die uitkoms van 'n ondersoek na bewerings van moontlike wangedrag en korrupsie.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Daisies vir eers saailinge

Daisies-Dames in Malmesbury het sedert 2020 'n vooraanstaande rol in die BRUsenior vroue-klubrugbyliga gespeel. Die span se reis is gekenmerk deur toewyding, gemeenskapsbetrokkenheid en 'n vasberadenheid om vrouerugby in die streek te bevorder.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Wes-Kaap bied nou beter toets vir leerlinglisensies

Die Wes-Kaapse regering het Maandag (26 Mei) 'n mylpaal bereik in sy verbintenis tot veiliger paaie en beter dienslewering met die bekendstelling van die Gemeganiseerde toetsstelsel vir leerlinglisensies (CLLT) by die Beaufort-Wes-bestuurslisensietoetssentrum.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

2025-PPC-marathon afgelas

Geen PPC-marathon sal vanjaar plaasvind nie. Dié nuus is onlangs bekend gemaak nadat die sementreus verlede week 'n kennisgewing oor die wedloop se kansellasie uitgestuur het.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Leerders help Jo-Dolphin

Die Laerskool Swartland, in samewerking met plaaslike kleuterskole, het danksy optredes deur Oom Karoolus en Lente 'n stewige bedrag van R10 000 vir Jo-Dolphin APD, 'n dagsorgsentrum in Malmesbury vir kinders en volwassenes met gestremdhede, ingesamel.

1 min  |

June 03, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Kinderbeskermingsweek eintlik 365 dae van beskerming

Die ACVV Malmesbury het die afgelope Saterdag die strate van Abbotsdale saam met kinders en inwoners ingevaar ter bewusmaking van Kinderbeskermingsweek/ 365 dae van kinderbeskerming, 'n nasionale veldtog wat deur die departement van maatskaplike ontwikkeling van stapel gestuur is.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Western Mounted Games

The Western Cape is preparing to make equestrian history this June when it hosts its first South African Western Mounted Games (SAWMGA) Regional Championships at Igqala Park near Paarl from 14-16 June.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Duisende hoor oor '26-skooljaar

Duisende leerders van reg oor die provinsie en wat tussen 11 Maart en 15 April vanjaar vir 'n plek agter 'n skoolbank in grade R, 1 of 8 aansoek gedoen het, het die afgelope Vrydag gehoor by watter skole hulle aanvaar is.

3 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Haal uit en kom wys jou wors

As jou boereworsresep goed genoeg is om jou 'n legendariese bynaam soos Grill Sergeant, Jamie Olivewors of Braaian Reynolds te verdien, nooi Shoprite Checkers jou om jou beste resep vir die 33ste jaarlikse Kampioenskap-Boerewors-kompetisie in te skryf voordat inskrywings op 20 Junie sluit.

1 min  |

June 03, 2025

Swartland Gazette

Beeste help wynboere in wingerd

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf probeer deurgans nuwe maniere vind om te oorleef te midde van klimaatsverandering en stygende kostes.

2 min  |

June 03, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Effecting prevention via awareness

The Goedgedacht Riebeek Kasteel POP Centre, in partnership with the Rotary Club of Riebeek Valley and the Western Cape Health Department, recently hosted a pivotal Health Day aimed at raising awareness of and promoting the prevention of cervical cancer.

2 min  |

June 03, 2025
Swartland Gazette

Swartland Gazette

Agri's Got Talent 12de jaar terug

Agri's Got Talent (AGT) is terug vir die 12de seisoen - en inskrywings is nou amptelik oop. As jy in die vrugte-, wynof sitrusbedryf werk en 'n passie vir sang het, is dit jou kans om te skitter.

2 min  |

May 27, 2025