استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

Oakdale - waar landbou en karakter saam groei

Suid-Kaap Forum

|

Suid-Kaap Forum

Oakdale is 'n leefwyse - meer as 'n skool! Die voortbou op tradisies, 'n waardestelsel van verantwoordelikheid, respek, dissipline en ambassadeurskap, vorm die karakter van die skool.

Hoër Landbouskool Oakdale pryk vandag, 97 jaar later, goed gegrond op stewige fondasies tussen die eikebome net buite die dorp - 'n merkwaardige getuienis van dié skool se lang en ryke geskiedenis as tuiste van uitmuntende landbou-onderrig. Hiér, op die plaas, het menige Oakdaler sedert 1928 hul drome uitgeleef en verwesenlik - 'n tradisie wat vandag steeds volgehou word.

Hoër Landbouskool Oakdale is in Riversdal geleë en goed gevestig as een van die voorste landbouskole in die Wes-Kaap. Die skool het in 2023 die merkwaardige mylpaal van hul 95ste bestaansjaar gevier en skud reeds vere reg vir die 100 jaar-bestaansvieringe.

Oakdale is 'n leefwyse - meer as 'n skool! Die voortbou op tradisies, 'n waardestelsel van verantwoordelikheid, respek, dissipline en ambassadeurskap, vorm die karakter van die skool. Die atmosfeer en geleenthede hier geskep verseker dat elke seun sy drome uitleef en deurlopend in karakter en menswees groei.

المزيد من القصص من Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

'Olie vir jou Lamp 2': Van Facebook-groep tot boek

'n Vierde boek het pas uit die pen van Emsie Martin, skrywer en teksredakteur van George, verskyn.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Andru inspireer ander met sy fietstoer

Hoër Landbouskool Oakdale se leerders het Saterdag 17 Januarie vir Andru van Zyl verwelkom toe hy by die skool aangedoen het as deel van sy, My Ride of Hope for the CHOC Cows-fietstoer.

time to read

1 mins

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Spanning, sport en vriendskap by rolbaldag

HEIDELBERG - Heidelbergrolbalklub was op Saterdag 10 Januarie die gasheer van vanjaar se opedagtoernooi.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai se eerste busdiens

STILBAAI -In toeka se tyd, toe Stilbaai nog regtig stil was, het Riversdallers die Desembervakansie in Stilbaai deurgebring.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Twee nuwe onderwysers vir Melkhoutfontein Primêr

STILBAAI - Melkhoutfontein spog vanjaar met twee nuwe onderwysers.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Kry 'n huis vir hierdie diertjies

Help ons om 'n permanente huis vir hierdie diere te vind deur die Community Animal Rescue Society (Cars) te kontak.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Heidelberg veg vir oorlewing

Heidelberg United-krieketklub, wat een van sy swakste seisoene in die klub se trotse geskiedenis beleef, bevind hom komende Saterdag in 'n bittere stryd om oorlewing in die SWDK Garden Route Badgers-promosieligawedstryd weg teen Ladismith-krieketklub.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Stilbaai-jukskeilaer hou ore dag

Die Stilbaai-jukskeilaer het Saterdag 19 Januarie hulle ope dag aangebied en vyf klubs het meegeding.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Rooispan se gees en prestasies kroon Oakdale se kleureatletiek

Die kleureatletiek van Hoër Landbouskool Oakdale, wat op Maandag 19 Januarie plaasgevind het, was 'n dag vol geesdrif, spangees en indrukwekkende atletiekprestasies.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Suid-Kaap Forum

Graad R-klasse bars vanjaar uit hulle nate

Die graad R-klasse van Laerskool Bertie Barnard en Melkhoutfontein Primêr is 'n miernes van bedrywighede.

time to read

1 min

Suid-Kaap Forum

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size