يحاول ذهب - حر

Evergreens mik weer hoog

February 05, 2026

|

George Herald

As die verdedigende SWD Super A-ligakampioen is Evergreens se doelwit vir die nuwe seisoen glashelder: om weer die beker omhoog te hou en terselfdertyd te wys dat die Green Machine ook buite die plaaslike verhoog kan presteer.

- Hugo Redelinghuys

Evergreens mik weer hoog

Leighton van Wyk (met bal), voorspeler van Evergreens, gaan vanjaar sy rugbyloopbaan in Spanje voortsit en is dus vir Pacaltsdorp se spogspan verlore.

(Foto: Hugo Redelinghuys)

Só het Deon Stoffels, voorsitter van Evergreens, die klub se ambisie en voorbereiding vir die seisoen wat voorlê opgesom. “Ons wil die titel suksesvol verdedig, maar ons is deeglik bewus daarvan dat ons nou in die visier is. Die ander spanne gaan sterker en deegliker voorberei - en dit beteken ons sal ons sokkies moet optrek,” erken hy.

Volgens Stoffels is strawwer kompetisie egter geen slegte ding nie. “Ek verwelkom dit. Op die langtermyn gaan dit die standaard van SWD-rugby net verder lig. In die Super A-liga is daar eenvoudig nie klein of groot wedstryde nie - elke week is 'n toets.”

Hy verwag veral sterk teenstand van Heidelberg, wat volgens hom oor die afgelope drie seisoene net so maklik kampioen kon gewees het, asook Groot-Brakrivier, Progress, Barbarians en Bridgton, wat almal as gedugte teenstanders beskou word.

المزيد من القصص من George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size