يحاول ذهب - حر

SA en Tuinroete-toutrek verloor 'n legende

George Herald

|

George Herald

Barries Barnard (65), die president van beide Eden-toutrek en die SA junior toutrekfederasie, asook adjunkpresident van die SA toutrekfederasie, is op 4 November oorlede. Huldeblyke stroom sedertdien van regoor die land in vir dié merkwaardige en passievolle man.

- Linzetta Calitz

Barries se vrou, Anita, sê hy was 'n groot legende. "As jy net op sy Facebook of op my Facebook gaan kyk hoeveel mense, en kinders, testimonials van hom skryf, dan besef 'n mens weer hy was 'n ongelooflike man."

Sy sê jy kom dan agter hoeveel mense se lewens hy eintlik, nie net as onderwyser nie, maar as sportmens in toutrek en as destydse rugbyafrigter aangeraak het.

Sy dood volg ná sowat twee maande se gesondheidskwessies. Anita sê hy was in hierdie tyd gedurig in die hospitaal. Hy het eers 'n hartomleiding ondergaan en daarna, volgens haar, 'n longvirus opgedoen waarvoor hy in die intensiewesorgeenheid opgeneem is. Hy was daarna weer huis toe, maar is later weer opgeneem weens lae suurstofvlakke. Sy sê sy longe het ernstige skade opgedoen en hy moes later op 'n ventilator geplaas word. Weens sy lae suurstofvlakke is sy niere ook aangetas, wat dialise genoodsaak het.

"Hulle het my Dinsdagoggend so net voor 05:00 gebel om te sê hy doen nie goed nie. Ongelukkig het die dialise nie die nodige wonderwerk vir ons verrig nie. Hy is om 09:15 oorlede.

المزيد من القصص من George Herald

George Herald

Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn

Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Evergreens wys talent

\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

What school didn't mean to teach me

When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

Oakdale - enige seun se droom

Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Van tronkvoëls tot stasiekatte:

Pacs-polisie se beskermengel

time to read

2 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand

Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Crusaders verloor taai geveg

As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.

time to read

1 mins

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Dias Museum celebrates 37 years

On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

George Herald

Potgieter stel boek bekend

Dr.

time to read

1 min

February 12, 2026

George Herald

Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards

In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.

time to read

2 mins

February 12, 2026

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size