يحاول ذهب - حر
Our Shamar bied swanger vroue 'n keuse
October 16, 2025
|George Herald
'n Ma en dogter van Kleinkrantz, Sharon Coetzee en Shané MacDonald, het onlangs 'n organisasie sonder wins-oogmerk, Our Shamar, gestig waardeur hulle uitreik na swanger jong vroue wat 'n krisisswangerskap beleef en 'n aborsie oorweeg, deur vir hulle alternatiewe/ keuses te bied.
Sharon Coetzee (links) en Shane MacDonald van Our Shamar het hul harte oopgemaak vir swanger vroue met hul rug teen die muur. REGS: Die eerste baba wat Our Shamar ingeneem het wie se ma byna aborsie gekies het weens huislike omstandighede.
Our Shamar, wat beteken 'Ons Beskermer', is gebaseer op Christelike beginsels en is 'n uitvloeisel van 'n droom wat Coetzee gehad het.
"Ek glo die droom kom van die Here af en was 'n bevestiging van wat ek al lank in my hart omdra. Daar is baie ma's met hulle rug teen die muur vir wie aborsie na die enigste uitweg lyk weens hul lewensomstandighede wat verhoed dat hulle hul baba self sal kan versorg en grootmaak. Our Shamar wil vir hierdie vroue 'n keuse bied," sê Coetzee, 'n plaaslike gesondheidswerker.
هذه القصة من طبعة October 16, 2025 من George Herald.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من George Herald
George Herald
Dinamiet-meisies skitter in Oudtshoorn
Die 340-meisiestoutrekspan van George het hul staal gewys en 'n uitstekende tweede plek uit vyf spanne tydens die Wesbank-naweek in Oudtshoorn behaal.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Evergreens wys talent
\"Ek is tevrede met die spelers se vertoning in Saterdagaand se wedstryd teen die gedugte Bolandse klubkampioenspan, Villagers Worcester.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
What school didn't mean to teach me
When I chose my subjects, I thought I was choosing a future.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Oakdale - enige seun se droom
Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is bekend vir die waardevolle insette wat hierdie tradisieryke hoërskool oor die periode van vyf jaar in die lewens van leerders belê.
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Van tronkvoëls tot stasiekatte:
Pacs-polisie se beskermengel
2 mins
February 12, 2026
George Herald
Hoërskool Outeniqua blink uit by Solidariteit-toekenningsaand
Hoërskool Outeniqua het by Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se toekenningsaand op Vrydag 6 Februarie uitgeblink as die enigste skool uit die Eden en Sentraal-Karoo wat erkenning vir akademiese prestasies ontvang het.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Crusaders verloor taai geveg
As twee swaargewigte mekaar in 'n bokskryt aandurf, gaan die bloed spat.
1 mins
February 12, 2026
George Herald
Dias Museum celebrates 37 years
On Friday 6 February, the Bartolomeu Dias Museum hosted its annual celebration of is official opening 37 years ago.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Potgieter stel boek bekend
Dr.
1 min
February 12, 2026
George Herald
Excellence, legacy and inspiration at Eden Sport Awards
In a deeply moving moment at the Eden Sport Awards, on what would have been his 47th birthday, the late rugby player, Bevin Fortuin, was awarded a certificate for the Eden Sport Council's Honour Roll.
2 mins
February 12, 2026
Listen
Translate
Change font size
