يحاول ذهب - حر
SANG IS MEER AS NET VERMAAK
November 13, 2025
|Die Son
VANUIT die pragtige wingerdlande van Worcester het 'n nederige vrou met 'n buitengewone stem haar weg gevind na die gewilde televisieprogram Koortjies en die harte van duisende mense geraak deur haar passie vir gospelmusiek.
-
GELOWIG: Barenice sê haar verhouding met God is die belangrikste ding in haar lewe. FOTO'S VERSKAF
Barenice Wildskut beskryf haarself as 'n eenvoudige vrou met 'n groot liefde vir God, haar gesin en mense.
Sy vertel haar reis as gospelsanger het begin toe sy slegs 11 jaar oud was en haar eerste liedjie in die kerk gesing het.
“My ma sê altyd ek moet nooit vergeet om God te verheerlik deur my sang en Hom die eer te gee nie, want Hy is die Gewer van die Gawes,” vertel Barenice. Dié woorde beskou sy as 'n beginsel wat haar lei.
As gospelsanger het sy vinnig uitgestaan in haar plaaslike kerkgemeenskap. Haar natuurlike talent en toewyding aan haar geloof is wat mense na haar trek.
Sy beskryf haar eerste optrede op 11-jarige ouderdom as 'n baie spesiale oomblik wat ek nooit sal vergeet nie. Daar het ek besef dat God my hierdie gawe gegee het om Hom te dien deur musiek en sang.
Volgens haar was een van haar eerste groot deurbrake toe sy Valley FM se sangkompetisie gewen het. Dit het vir haar as jong kunstenaar deure oopgemaak.
“Dit was 'n groot blydskap om van my eie liedere wat ek geskryf het, op te neem,” vertel sy.
هذه القصة من طبعة November 13, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
