استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة
The Perfect Holiday Gift Gift Now

RAYMONDO SING NOU MET ENGELE

October 30, 2025

|

Die Son

DIE Bredasdorp-gemeenskap is in rou gedompel ná die tragiese dood van die plaaslike rapper Raymondo August, beter bekend as Madray. August het Sondagoggend in die Worcester-hospitaal aan sy wonde beswyk nadat hy glo met 'n mes gesteek is.

RAYMONDO SING NOU MET ENGELE

LIEFDE: Raymundo en Nadia sou hulle tweede huweliksherdenking vier.

Die 33-jarige August, wat as die eerste Afrikaanse rymkletser van Bredasdorp bekend gestaan het, is Saterdagaand in 'n onderonsie met 'n vriend glo gesteek.

Volgens sy vrou, Nadia (28), was August passievol oor musiek en het hy baie jongmense op die dorp geïnspireer om self musiek aan te leer.

“Alles het begin in sy slaapkamer in sy ma se huis,” vertel sy. “Hy het klein begin, maar het groot drome gehad.”

Sy beskryf die skokkende oomblik toe sy gehoor het wat gebeur het: “Ek was by die huis toe my suster kom sê ons moet hospitaal toe kom want Raymondo is gesteek. Ek het baie groot geskrik.

“By die hospitaal het hy nog grappe gemaak, maar hy was in baie pyn. Hy was 'n vegter tot aan die einde.”

Die egpaar sou vanjaar hulle tweede huweliksherdenking gevier het en het planne gemaak om volgende jaar 'n baba te hê.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back