يحاول ذهب - حر

'DIS SOVER VIR ONS NOG ÁL UITWEG'

October 16, 2025

|

Die Son

Inwoners sonder heenkome plak en soek geriewe

- BASIL DAVIDS

Talle mense hier wat die afgelope 20 jaar vir huise wag, het nou die reg in hulle eie hande geneem.

Die ontstoke inwoners het doodeenvoudig op Langeberg-munisipaliteitsgrond kom plak.

Van die oudste inwoners, die 70-jarige Sophia en haar man, Petrus Lekay (59), was vandeesweek op Son se besoek in die plakkerskamp in die Môreson-gebied.

En die egpaar was toe besig om kos in 'n klein driebeenpotjie aanmekaar te slaan.

"Ek en Petrus het destyds op 'n plaas buite Ashton gebly toe ons die plaas moes verlaat omdat daai plaasboer sy plaas verkoop het," het Sophia gesê.

Volgens haar het hulle sowat 15 jaar gelede van die grond in die Robertson-area waar mense reeds begin plak het, verneem.

"Onse familie wat nou 'n ent vanaf ons bly, het toe aanbeveel dat ons ook daar 'n huisie vir ons kan kom opsit," het Petrus gesê.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size