Julia worry oor Roland in tronk, nié Owen in ICU
October 09, 2025
|Die Son
Terwyl Georgina pleit vir Owen se lewe in die hospitaal, kuier Julia eerder by Roland in die gevangenis.
-
Sy dra vir hom skoon klere, leesmateriaal en eetgoed aan.
"Roland, ek's so jammer oor hierdie gemors. Jy verdien nie om hier te wees nie. Owen het jou uitgelok. Ek het dit ook so in my verklaring genoem. Enigeen wat in jou posisie was, sou so opgetree het," sê Julia.
"Gaan na jou man toe. Hy't jou nou nodiger. Buitendien, hoe gaan dit nou met hom? Gaan hy darem okay wees?" wil Roland weet.
"Ek het geen idee. Ek weet nie," sê Julia.
"Wat bedoel jy jy weet nie? Gaan hy dit darem maak? Jy koek heeltyd hier om my, maar het nie 'n clue hoe dit met jou man gaan nie. Unbelievable! Gaan sien hom!" beveel Roland haar.
"Moet my nie verkeerd verstaan nie, Owen sal fine wees. Ek weet dit. Hy's a fighter. Ek, 'm ... Ek's eintlik meer geworried oor jou.
"Jy ... Jy lyk nie baie goed nie. Is daar enigiets wat ek nog vir jou kan doen?" wil Julia desperaat weet.
"Nee ... gaan kyk eerder hoe dit met jou man gaan. Ek sal manage," sê Roland. Sonder om Julia te groet, staan hy op uit die stoel en vra die guard om hom terug te neem selle toe.
Sonder om eens 'n draai by haar man in die hospitaal te maak, besluit Julia om eerder reguit huis toe te gaan. Toe sy by die huis ingaan, stap sy reguit na die drankkabinet en gooi vir haarself twee stywe doppe brandewyn.
Net toe sy nóg een wil skink, lui haar selfoon. Dis Georgina. Julia lyk vererg, maar besluit om die call te vat.
هذه القصة من طبعة October 09, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

