يحاول ذهب - حر
Roland slaan toe vir Owen dat die bloed loop
October 02, 2025
|Die Son
Hulle deel politieke opinies, perspektiewe en vooruitskouings. Sy hang letterlik aan Roland se lippe.
-
Roland is ook baie geïnteresseerd in en respekteer deurentyd Julia se opinies rakende political issues.
So tussendeur die ernstige gesels is daar af en toe 'n geskater van die lag. Dan word daar weer ernstig gesels. Georgina join ook later die conversation.
Terwyl die drie stuks so lekker klets, staan Owen eenkant in die hoek - dié keer met 'n glas whiskey in die hand en loer onderlangs na hulle.
Hy's clueless oor die politiek en staan daar met 'n bek vol tande.
Dan dink hy by homself: Dié ding is nog nie eens 'n dag uit die tronk nie en kyk hoe lyk hy. Kom vat sommer oor. Ek wonder of dié graad-storie ooit die waarheid is.
Ek het nog nooit gehoor van mense wat 'n graad in die tronk gekry het nie. Hy dink seker ons almal is bleddie stupid.
Roland sak dan af: "Owen, wat staan jy so eenkant? Kom sit hier. Kom gesels saam. Die conversation raak nou warm hier."
Owen kyk Roland aan sonder om 'n woord te sê, draai sy rug op hulle, trek die skuifdeur oop, gaan staan buite op die stoep en down sy whiskey. Hy kook oor van die woede. Hy draai om en kyk weer na hulle.
Ek sal sorg dat jy gou weer met jou gat in die tronk sit nog voordat jy kan sê 'politiek'. Wag maar en sien, dink Owen.
Hy haal eenkeer diep asem, skuif die sliding door oop, maak dit agter hom toe en stap reguit na hulle waar hulle in die sitkamer sit.
هذه القصة من طبعة October 02, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
