يحاول ذهب - حر

HULLE WAAG OM TE DROOM

October 02, 2025

|

Die Son

Gr. 11-leerders van Delft vier hul erfenis met video in Hollywood-sty!

- FRANSCISKA SWARTS

HULLE WAAG OM TE DROOM

VIERING: Die "Dream Team" van die Ho erskool Rosendaal in Delft. FOTO VERSKAF

VIR die Hoërskool Rosendaal was Erfenisdag nie 'n dag van braaivleis of boeremusiek nie.

Die skool het Erfenisdag pas op sy eie manier gevier. Die graad 11-leerders het 'n video in Hollywood-styl vol kleur, klank en kultuur op die silwerdoek vasgevang.

Die dokumentêre-styl video met die tema "I Dare to Dream" is deur die leerders geskep.

Daar was niks van die gewone kerrie-en-rys nie, maar kinders wat hulle stories, kultuur en trots in die vorm van 'n video oordra.

Tradisies

Die inisiatief is van stapel gestuur deur Percy van Willingh, 'n opvoeder by die skool. Die doel was om leerders bymekaar te bring om aan 'n projek te werk wat kwessies soos haweloosheid, dwelmmisbruik, teistering en jeug-isolering uitlig.

Volgens hierdie onnie gaan "Ek Durf om te Droom" oor meer as net 'n skoolprojek, maar wel 'n manier om hulle kleurryke kultuur te vier.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size