The Perfect Holiday Gift Gift Now

SOOS 'N VLOERLAP GESLEEP

October 02, 2025

|

Die Son

Ouma se velle waai toe nurse glo met haar klaar is

- KEITH MEYER

SOOS 'N VLOERLAP GESLEEP

TUIS: Ouma Elizabeth sterk nou by die huis aan.

DIE familie van 'n vrou van Zoar is briesend nadat hulle ma glo deur 'n verpleegster in die gange van die Alan Blyth Hospitaal op Ladismith rondgesleep is.

Elizabeth Matokasie (72) is na bewering so erg gesleep dat haar arms nerfaf geskuur het en die wonde nou soos brandwonde lyk.

Die ouma ly glo ook aan skok ná dié traumatiese voorval.

Johanna Claassen vertel toe haar ma op 21 September in die hospitaal opgeneem is, het sy geen wonde aan haar liggaam gehad nie.

Claassen is verder woedend oor die voorval, veral omdat haar ma op dié manier by 'n hospitaal behandel is, 'n plek wat eintlik veronderstel is om mense te genees.

Johanna vertel haar ma het olik gevoel en dis hoekom hulle besluit het om haar hospitaal toe te neem.

"Haar maag het ook gewerk. Met ons aankoms by die hospitaal is daar gesê haar bloed is hoog en haar suiker laag.

"Sy is opgeneem. Hulle sou nog 'n afspraak reël om kamera te sluk."

image

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size