KOEËLS EIS GROOT GEES
October 02, 2025
|Die Son
DAAR hang 'n donker wolk oor die gemeenskap van Happy Valley in Blackheath nadat een van die hoekstene van dié gemeenskap die afgelope naweek doodgeskiet is.
Jullie de Bruin (56) se lewelose liggaam is Sondagoggend in haar kombuis aangetref nadat sy vermoedelik laat Saterdagaand deur die venster doodgeskiet is. Sy is in die skouer en nek geskiet.
De Bruin se dood kom slegs twee weke nadat drie mans koelbloedig in Happy Valley afgemaai is terwyl hulle op 'n winkelstoep gestaan het. Die gemeenskap het nog skaars van dié voorval herstel, toe val een van hulle grootste gemeenskapsleiers.
Gustav Smith, De Bruin se broer, vertel vandeesweek aan Son sy hart is in stukke oor wat met sy suster gebeur het - veral die manier waarop sy gesterf het.
Hy vertel: "Jullie was 'n mense-mens en bitter lief vir haar gemeenskap. Sy was baie lief om mense te help en jy kan enige iemand in Happy Valley vra oor Jullie en hulle sal jou sê presies wie en wat sy was.
"Die vermisting is reeds groot en dis nog nie eens lank nie. As dit vir my so voel, wil ek nie weet hoe dit vir die community voel nie."
هذه القصة من طبعة October 02, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

