يحاول ذهب - حر

MA VERWYT HAAR OOR SEUN SE DOOD

September 18, 2025

|

Die Son

Sy glo hy kon nog geleef het as sy hom nie aan die polisie oorhandig het nie

- ANELE MFAZWE

MA VERWYT HAAR OOR SEUN SE DOOD

'N MA van Manenberg sit nou met spyt en verdriet nadat sy haar seun aan die polisie oorhandig het en hy later in aanhouding gesterf het.

Samantha Somanje (44) sê sy en die res van haar familie het 'n klomp onbeantwoorde vrae rakende die dood van haar aangenome kind, Lowellyn "Boetatjie" Jantjies.

Dié 22-jarige Boetatjie is die afgelope naweek uit die Pinkster Protestante Kerk (PPK) in Manenberg begrawe.

Volgens Somanje is Boetatjie vroeg laas maand gearresteer vir aanranding nadat hy met 'n jong vrou in sy woonbuurt in 'n fight was.

Somanje sê sy was nie die betrokke dag by die huis nie, maar die vrou het 'n saak teen Boetatjie aanhangig gemaak en die polisie het hom later kom soek.

Arrestasie

"Toe die polisie hom kom soek, was hy nie by die huis nie. Toe hy by die huis kom, het ek hom na die Manenberg-polisiestasie geneem.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size