يحاول ذهب - حر

GLO GESKIET OOR SWEETS

August 21, 2025

|

Die Son

'N STRYERY oor suikerlekkers het Sondagmiddag groot marakkas in Pine Valley in Wolseley veroorsaak toe die eienaar van 'n spaza shop 'n gun uitgepluk en soos 'n willewragtig begin skiet het.

- CHRISLYNN SIAS-LOUW

GLO GESKIET OOR SWEETS

Twee mense is in die skietvoorval gewond - 'n 48-jarige man en vierjarige kind.

Daarna is die winkel geplunder en 'n voertuig aan die brand gesteek toe gemeenskapslede oproerig geraak het ná die voorval.

Franco Lee (48), een van die slagoffers, sê alles het begin toe sy vrou na die betrokke winkel gegaan het om suikerlekkers te koop.

"Sy het R10 se lekkers gekoop en terwyl sy die lekkers afgetel en by sewe gekom het, het die Somaliër van agter die toonbank die blik gegryp en gesê 'F*k jou'. My vrou het dit net so gelos en vir my kom sê."

Lee is toe op sy beurt na die winkel om te gaan vasstel wat die probleem is en hoekom die man so met sy vrou gepraat het. Toe hulle by die winkel kom, was die betrokke man nie meer agter die toonbank nie, maar omdat Lee die winkel soos die palm van sy hand ken, het hy presies geweet waar om na die man te soek.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size