Edison besef toe skielik sy Facebook profile is ge-hack
August 07, 2025
|Die Son
Edison teenoor sy vrou.
-
Edison begin dan uitpak. Hy vertel Maya van die onverwagte soen by die birthday-paartie, hoe sy hom by die kerk uitge-check het, die verleidelike kyke wat sy hom heelaand by haar verjaardagete gegee het, die WhatsApp waarin sy nét hom bedank vir die blomme en haar opmerking dat hy haar smaak ken en hom "Skat" noem.
Dan pak Edison uit oor die inbrekers wat Angela in haar huis aangeval het en van die doodsdreigemente. Edison vertel haar daar's iets fishy omtrent die storie.
Hy vertel ook dat hy op Angela se versoek daar oorgeslaap het oor sy glo bang was. Hy maak dit terselfdertyd duidelik dat niks tussen hom en Angela gebeur het nie.
"Dis weird,” sê Maya kortaf.
“Weird? Maya, iets is nie lekker nie. Sy wou nie hê dat ek die polisie en ambulans bel nie en sy wou nie haar ouers betrek nie. Daar is ook niks uit haar huis gesteel nie,” sê Edison.
“Wat vermoed jy?” vra Maya.
“Angela steek iets weg. Kon sy dalk alles opgemaak het? Ek weet dis far-fetched, maar ek kan nie die gevoel afskud nie,” sê Edison.
DIE next oggend is Angela in 'n happy mood. Sy sing en doen so op haar manier allerhande balletdansies en loer af en toe by die venster uit om te sien wanneer Edison se kar optrek.
Tien minute later trek 'n kar in haar driveway op. Geklee in amper next to nothing trippel Angela tot by die voordeur. Dit moet Edison wees, dink sy giggelend.
هذه القصة من طبعة August 07, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size

