استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة
The Perfect Holiday Gift Gift Now

Die slinkse Angela het vir Edison net waar sy hom wil hê

July 31, 2025

|

Die Son

E DISON Fourie het die vorige aand by Angela Grootboom oorgeslaap nadat sy - sonder sy medewete - 'n aanval op haarself in haar huis gestage het.

Die next oggend word hy wakker van 'n aanhoudende gehamer aan die voordeur. Toe hy wakker word, is hy 'n wyle gedisoriënteer omdat hy nie onmiddellik weet waar hy is nie. Hy onthou die aanval op Angela so skramsweg.

Nadat Edison 'n paar keer Angela se naam uitgeroep en nie 'n respons gekry het nie, besluit hy om op te staan en self die deur te gaan oopsluit. Hy merk die huis is netjies opgeruim. 'n Mens sou nooit sê dit was die vorige aand omgedolwe nie. Selfs die gebreekte ruit is vervang. Daar is egter geen teken van Angela nie.

Toe Edison die deur oopmaak, word hy begroet deur Stella van Niekerk - die grootste skinderbek in Dawidshoogte. Sy herken Edison onmiddellik.

Dis nie wat jy dink nie

"Slaan my dood met 'n pap snoek. Broer Fourie? Wat maak jy hier? "Waar's Angela? Het ek dan iets gemis? Kyk, ek ken almal se sake op dié dorp, maar dié een het ek beslis gemis. Broer, skaam jou. Hoe lank gaan dit nou al aan?" val Stella weg.

Nog voordat Edison kan explain, verduidelik Stella dat Angela haar vroeër die oggend gebel het om 'n pakkie by haar (Angela) te kom optel.

"Dit lyk nie of sy hier is nie. Ek het haar nog nie vanoggend gesien nie,” sê Edison wat nog duidelik deur die slaap is.

"Okay... Nee, dis dan reg so. Ek sal later weer 'n draai kom maak. En, broer, moenie worry nie, your secret is safe with me. Ek praat nie uit nie," fluister Stella terwyl sy vir Edison knipoog.

"Geheim? Watse geheim? Nee, nee, nee, dis nie wat jy dink nie. Ek ... 'm... Angela ... " sukkel Edison om te verduidelik.

"Ooh, hoor nou net vir broer Fourie. Amper soos oppie TV 'dis nie wat jy dink nie', meanwhile back at the ranch is daar 'n kat wat in die donker geknyp word ... ," skerts Stella.

"Nou ja, laat ek in die pad val. Weet jy, places to go, people to see," sê Stella terwyl sy brand om dié brokkie nuus te gaan versprei.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size

Holiday offer front
Holiday offer back