يحاول ذهب - حر

Dis bitter duur om arm te wees

July 24, 2025

|

Die Son

T'S expensive to be poor.

- KEITH MEYER

Dit is hierdie sinnetjie met soveel impact uit die Tyler Perry-film Straw wat weer die leeu se baard uitgepluk het.

Want sien, koot weet, dis bliksems duur om arm te wees.

En as djy nog nie moes kies tussen krag koop of medisyne vir baba X nie, dan sal djy nie rêrig kan comprehend wat dit is om arm te wees nie. En hoe bleddie duur dit is nie.

Het djy al winkels se "Buy two get the cheapest one free" gesien?

Dis net die rykes of die meer gegoedes wat hieruit voordeel trek. Vir die poor is dit te expensive om twee te koop ... en daar score die rykes al weer 'n gratis een. Is dit regverdig? Die ekonomie is design met geldgatte in mind!

Of "Buy two for R150" ... en daai mean een kos R75? Verkeerd. Een kos dan R100. As die poor nie R150 het nie, moet die poor maar die R100 vir een betaal.

Rande rek

O, nee. Pantoffel raak kwaad vir diegene wat die ekonomie design het, want sien, sy is die minister van finansies by die nasionale sleutelpunt in Kannaland.

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size