يحاول ذهب - حر

GESTRY OOR SY KAR NOU WOES

June 19, 2025

|

Die Son

Godsman sweer hoog en laag hy het nie beloved se tjor gesteel

- KHIRSTEN BOOYS

GESTRY OOR SY KAR NOU WOES

Só sê Eugene van Wyk, 'n pastoor van die noordelike voorstede in Kaapstad wat van motordiefstal beskuldig word.

Denver Vallentyn (47) beweer Van Wyk het sy kar in Grabouw geleen om vleis, wors en verversings by Shoprite in die dorp te gaan koop.

Volgens Vallentyn het dié pastoor toe nie teruggekeer met die kar nie.

“Ek en die Godsman ken nie eintlik mekaar nie, maar het hom op 12 Mei deur 'n dame van Hermanus ontmoet.

“Ek het hom 'n lift van die taxi rank af gegee,” vertel Vallentyn.

Volgens hom het Van Wyk 'n week in Hermanus gekuier. Vir dié week was hy glo Van Wyk se driver.

“Ek het hom rondgery in Hermanus.”

Van Wyk beaam dat Vallentyn hom in die kusdorpie rondgekarwei het.

Volgens Vallentyn het Van Wyk hom gevra om hom op Vrydag 16 Mei Grabouw toe te neem.

Daar het hulle lekker gekuier tot Van Wyk nog vleis wou kry vir dié kuier.

“Ek het klaar 'n biertjie ingehad en wou nie ry nie. Ek het my kar se sleutels vir Eugene gegee. Ek het hom vertrou, want hy is 'n pastoor.”

المزيد من القصص من Die Son

Die Son

Die Son

DAM EIS 'N TIENJARIGE

DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.

time to read

3 mins

December 18, 2025

Die Son

Man is al keelvol van teistering

'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom

Trént laat rek.

time to read

1 mins

December 18, 2025

Die Son

JUNIOR HET SY KIDS BESKERM

JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!

O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

'EK IS HIER NET DEUR GENADE'

Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE

DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY

SON KOLLIG OP DERDE LIGA

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

Die Son

DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT

DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.

time to read

2 mins

December 18, 2025

Die Son

MI Cape Town SA20-titel defence begin

ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.

time to read

1 min

December 18, 2025

Listen

Translate

Share

-
+

Change font size