يحاول ذهب - حر
JAAG 'N DROOM MY MASSEKIN
May 29, 2025
|Die Son
Talentvolle Tashreeq wil al ons kinders inspire
-
OM TE sing en dans is in sy bloed, niemand het hom geleer hoe om dit te doen nie. Dié talente wat hy het, het hy gekry van die Man van Bo.
Dis ook dié einste talente wat sy lewe gered het en daarsonder weet hy nie waar hy sou geëindig het nie.
So vertel Tashreeq de Villiers (34), ook bekend as Ricky Vannie Frontline of Amafront. Die welbekende entertainer en sosialemedia-persoonlikheid van Woodstock het nie 'n maklike lewe gehad nie, maar is nou in die fleur van sy lewe en hy hoop om bruin kinders en jongmense te inspireer.
Tashreeq is deesdae te sien in e.tv se Kelders van Geheime en hoewel hy eers nou sy deurbraak op televisie maak, het hy al in 2013 met sy acting career begin, vertel hy trots.
“Ek het jare terug begin sing in die Klopse. Ek het in my broer se voetspore gevolg. Ek wou hê die mense moet vir my ook skree en hande klap wanneer ek perform. En natuurlik vir 'n pennie, 'n mens het 'n lekker geldjie gekry wanneer jy vir die Klopse gesing het,” vertel hy laggend.
هذه القصة من طبعة May 29, 2025 من Die Son.
اشترك في Magzter GOLD للوصول إلى آلاف القصص المتميزة المنسقة، وأكثر من 9000 مجلة وصحيفة.
هل أنت مشترك بالفعل؟ تسجيل الدخول
المزيد من القصص من Die Son
Die Son
DAM EIS 'N TIENJARIGE
DIT is sekerlik die seer-ste seer wanneer 'n mammie haar dogter, veral hierdie tyd van die jaar, aan die dood moet afstaan.
3 mins
December 18, 2025
Die Son
Man is al keelvol van teistering
'N SAKEMAN en pa van Paarl-Oos sê hy is moeg vir die teistering wat hy en sy gesin die laaste tyd ervaar het weens 'n polisieman van die Paarl-polisiestasie wat glo sy kollegas stuur om hom en sy gesin te teister.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
Raadslede van George los DA vir die PA, Mkhwanazi drop korrupsie-bom
Trént laat rek.
1 mins
December 18, 2025
Die Son
JUNIOR HET SY KIDS BESKERM
JUNIOR KING (gebore Dugulth Ferreira) het vir sy kinders geleef en dis ook hoe hy dood is.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
Dis amper hêppie hêppie Krismis! KYKIE, HOORIE!
O, WAAR brand dit hierdie Kersfees vir jou en jou familie?
2 mins
December 18, 2025
Die Son
'EK IS HIER NET DEUR GENADE'
Wanneer Renecia Mouton van Vredenburg oor haar lewe praat, doen sy dit met nederigheid, geloof en krag wat net iemand kan hê wat al drie keer teen kanker moes veg - en elke keer moes opstaan.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
CAPE FLATS-STRATE TOE SOKKERVELDE
DIE eerste \"Taking Back Our Streets\"-veldtog, wat deur Safa Cape Town en talle ander gemeenskapsorganisasies geloods is, was volgens Bennett Bailey, president van Safa CT, Saterdag 'n reuse-sukses.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
YMO MAAK REG VIR SY 109DE BIRTHDAY
SON KOLLIG OP DERDE LIGA
2 mins
December 18, 2025
Die Son
DIÉ SPEAKER WIL GLO FAMILIE UITSIT
DIE speaker van die Bergrivier-munisipaliteit, Randall Swarts, en sy vrou, Lerone, wil nou familie van sy vrou uit hulle familie-huis gooi.
2 mins
December 18, 2025
Die Son
MI Cape Town SA20-titel defence begin
ROBIN Peterson, voormalige Protea-spinner, se groeiende reputasie as een van Suid-Afrika se bright witbal-krieket-coaches, se visier is stewig daarop gefokus om die MI Cape Town se SA20-titel te behou.
1 min
December 18, 2025
Listen
Translate
Change font size
