استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$149.99
 
$74.99/سنة

يحاول ذهب - حر

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

احصل على وصول غير محدود إلى أكثر من 9000 مجلة وصحيفة وقصة مميزة مقابل

$NaN
 
$NaN/سنة

اسرع، العرض لفترة محدودة!

0

ساعات

0

دقائق

0

ثواني

.

Wild&Jag; / Game&Hunt; - October 2017

filled-star
Wild&Jag; / Game&Hunt;

استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD

يقرأ Wild&Jag; / Game&Hunt; إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط  

عرض الكتالوج

1 شهر

$14.99

1 سنة $149.99

$74.99

$6/month

Save 50%
Hurry, Offer Ends in 10 Days

(OR)

اشترك فقط في Wild&Jag; / Game&Hunt;

اشتري هذا العدد: October 2017

1 عدد الأعداد التي تبدأ من October 2017

12 إصدارات تبدأ من October 2017

اشتري هذا العدد

$1.99

1 سنة

$20.99

Please choose your subscription plan

إلغاء في أي وقت.

(لا يوجد التزامات) ⓘ

إذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)

الاشتراك الرقمي

الوصول الفوري ⓘ

اشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.

تم التحقق من الأمان

قسط ⓘ

Magzter هو تاجر معتمد لدى Authorize.Net. معرفة المزيد

في هذا العدد

DIE LENTE BRING VERNUWING Met die verandering van seisoen na lente, wat vernuwing simboliseer, het ons tydskrif se grootte ook verander om by die internasionale standaard aan te pas. Wees egter gerus dat die inhoud en gehalte van die artikels, asook die papier waarop dit gedruk word, onveranderd bly. Die sukses van die onlangse aanlynveiling van renosterhorings het die vraag na dié kommoditeit bevestig. Dit bewys ook dat die renosters die wenners is in hierdie proses, veral as ’n mens in ag neem dat daar reeds meer as 100 000 van hierdie diere gestroop is sedert die verbod op internasionale handel in renosterhoring in werking getree het. Stefan Fouché deel op bl 18–23 sy ervaring van die jag van onder andere ’n rooiribbok, rooibok, springbok, bontebok en swartwitpens langs die Oranjerivier in die Noord-Kaap. Volgens Jokl le Roux is jag ’n fyn kombinasie van kennis en tegniek. Lees meer hieroor in “Jagwyses en -wenke” op bl 40–41. Die wildveilingseisoen vir 2017 nader stadig sy einde, en met die toename in die getal diere wat verhandel word, asook die aantal veilings, is die vraag of dit volhoubaar is. Dr Flippie Cloete ontleed op bl 84–85 die veilingsprystendense en die invloed daarvan op wildpryse. Lees ook op bl 98–100 oor ’n besonderse familieonderneming met twee Pieters aan die stuur in “In Gesprek Met”. Met 240 artikels wat die afgelope 23 jaar in WILD & JAG verskyn het uit die pen van dr Pieter van der Walt, skryf hy vandeesmaand oor hoe die wildboer en jagter daarby kan baat om plantkarakters van belang te eien (bl 102–104). Lekker lees!

Wild&Jag; / Game&Hunt; Description:

WILD & JAG/ GAME & HUNT is an independent monthly publication for the broad game industry in South Africa, promoting the synergy between game production, hunting and conservation. Hunters, game ranchers and nature conservationists are served with quality informative articles and columns. GAME & HUNT is a magazine that promotes a lifestyle to the kind of reader who does not remain just a reader but becomes a follower of the GAME & HUNT brand.

While WILD & JAG/ GAME & HUNT operates in close cooperation with organised hunters, game production and nature-conservation organisations, it is editorially and financially independent.

In every edition is to be found a lead article on an important aspect of the wildlife industry as well as an article on a specific animal - including small game, big game and carnivores. Also a nature article (scientific cum popular) on South Africa's plant life and/or geographical features.

القضايا الأخيرة

عناوين ذات صلة

الفئات الشعبية