LIG - Lente/Koninkryk 2025
Holiday Sale
1767430799
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ LIG إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في LIG
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
In LiG se lente-uitgawe leef ons ligter! Kate Roothman vertel hoe geloof vir haar soos asemhaal is. Philip Moolman verruil die glanswêreld vir lofsang.
‘n Boervrou van die Hantam vertel hoe sy vrou-alleen boer na haar man se afsterwe. Lees ook die getuienis van ‘n vrou wie se man ‘n alkoholis is – sy wil nou getuig sonder wegsteek of skaamte.
Jaco Strydom moedig ons aan om alle mense in te nooi.
Kry ook goeie raad oor hoe om jou kind vaardig te maak vir die nuwe toekoms. Kenners gee raad en hoop vir wanneer jou kind depressief raak. Ons gee ook wenke oor hoe om jou tiener te laat praat.
Kom versterk jou geloof deur te lees waarom God skoonheid geskep het. En lees hoe Stephan Joubert verduidelik hoe ons as gelowiges ons standpunt kan stel.
LiG – vir jou en jou mense.
LIG Description:
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
القضايا الأخيرة
Somer/Kersfees 2025
Winter/Pinkster 2025
Herfs/Paasfees 2025
Somer/Kersfees 2024
Lente/Koninkryk 2024
Winter/Pinkster 2024
Herfs/Paasfees 2024
Somer/Kersfees 2023
Lente/Koninkryk 2023
Winter/Pinkster 2023
Herfs/Paasfees 2023
Somer/Kersfees 2022
Lente/Koninkryk 2022
Winter/Pinkster 2022
Herfs/Paasfees 2022
Somer/Kersfees 2021
Lente Uitgawe 2021
Pinksteruitgawe 2021
Februarie 2021
Desember 2020/Januarie 2021
November 2020
Oktober 2020
September 2020
August 2020
July 2020
June 2020
April 2020
Maart 2020
Februarie 2020
