LIG - Somer/Kersfees 2022
Holiday Sale
1767430799
استمتع بـUnlimited مع Magzter GOLD
يقرأ LIG إلى جانب أكثر من 9000 مجلة وصحيفة أخرى من خلال اشتراك واحد فقط
عرض الكتالوجاشترك فقط في LIG
إلغاء في أي وقت.
(لا يوجد التزامات) ⓘإذا لم تكن راضيًا عن الاشتراك، يمكنك مراسلتنا عبر البريد الإلكتروني help@magzter.com خلال 7 أيام من تاريخ بدء الاشتراك لاسترداد كامل المبلغ. نعدك بذلك! (ملاحظة: لا ينطبق على شراء عدد واحد فقط)
الاشتراك الرقمي
الوصول الفوري ⓘاشترك الآن لتبدأ القراءة فورًا على موقع Magzter، وتطبيقات iOS، وAndroid، وAmazon.
في هذا العدد
Ons gesels met Mandi du Plooy-Baard en ander bekende ma’s oor hoe hulle gesinne Kersfees vier. Ons gaan kuier ook by ‘n ma wat vertel hoe ‘n gru-ongeluk hul gesin geraak het, en hoe hulle God se wonderwerke op hierdie bitter moeilike pad beleef het. Ons gee raad as jou kind angstigheid beleef en gesels met ouers oor hoe om met jou kind oor Kersfees te gesels. Kom kry die geheim van ‘n sinvolle oudag. En lees die wonderlike artikel oor die gedagte dat ons God nie nét in stilte ontmoet nie. Wonder jy of dit die moeite werd is om vas te byt met jou huwelik? Ons gee raad. Vir 2023 is daar 12 uitknip-Bybelverse om te onthou vir die nuwe jaar. LiG – vir jou en jou mense.
LIG Description:
LiG is 'n praktiese gesins- en geloofsgids met Christelike inhoud wat verryk en inspireer. Dit is ’n asemskep-plek vir elke Christenouer. Deur mense se stories te vertel en praktiese raad te gee, inspireer, bemoedig en bring ons hoop. Ons stap saam op jou geloofsreis. Ons gee raad vir ouers, huwelike en almal wat in hulle geloof wil groei. LiG – vir jou en jou mense.
القضايا الأخيرة
Somer/Kersfees 2025
Lente/Koninkryk 2025
Winter/Pinkster 2025
Herfs/Paasfees 2025
Somer/Kersfees 2024
Lente/Koninkryk 2024
Winter/Pinkster 2024
Herfs/Paasfees 2024
Somer/Kersfees 2023
Lente/Koninkryk 2023
Winter/Pinkster 2023
Herfs/Paasfees 2023
Lente/Koninkryk 2022
Winter/Pinkster 2022
Herfs/Paasfees 2022
Somer/Kersfees 2021
Lente Uitgawe 2021
Pinksteruitgawe 2021
Februarie 2021
Desember 2020/Januarie 2021
November 2020
Oktober 2020
September 2020
August 2020
July 2020
June 2020
April 2020
Maart 2020
Februarie 2020
