Try GOLD - Free
Gemsbok - May 23, 2025
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Gemsbok along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to Gemsbok
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
Get all the news you need and everything worth knowing right here with Gemsbok newspaper. Once a week Gemsbok strives to provide residents with the most important community news of the week. Stay connected with Gemsbok every week.
Gemsbok Description:
IS U BEWUS daarvan dat die GEMSBOK een van die GROOTSTE plattelandse koerante in die Republiek is? ... dat die Gemsbok onder plattelandse koerante die grootste sirkulasiegebied het?
Die GEMSBOK bereik weekliks sowat 88 200 lesers in ’n uitgestrekte gebied wat strek vanaf Kuruman in die ooste tot by Port Nolloth in die weste en vanaf Keetmanshoop in die noorde tot Calvinia in die suide.
Geen ander publikasie sirkuleer so intensief in hierdie uitgestrekte gebied nie!
DIE GEMSBOK vervul ’n onontbeerlike diens as kommunikasiemedium vir lesers en adverteerders in die grootste deel van die Noord-Kaap.
Vir adverteerders is daar geen doeltreffender metode om hulle dienste en produkte aan ons duisende lesers te bemark nie.
Die Gemsbok is ’n onafhanklike koerant wat geen politieke party ondersteun nie.
Daarom plaas ons nie nuus oor party-politieke sake of politieke partye se beleid, doelstellings of standpunte nie.
Hierdie inligting kan die politieke partye op politieke vergaderings of deur betaalde advertensies in koerante aan hul ondersteuners oordra. Ons het al nuus geplaas van politieke partye wat vir die eerste keer in ons streek takke stig omdat dit nuus op sy eie meriete is.
Ons laat die klem val op gemeenskapsake en daardie dinge en nuus wat ons lesers die meeste raak.
Ons sal plaaslike nuus vreesloos plaas waar en wanneer dit in die openbare belang is.
Geen politieke party of enige ander instansie sal ons voorskryf wat om te plaas of wat om te verswyg nie.
Recent issues
May 22, 2026
May 15, 2026
May 08, 2026
May 01, 2026
April 24, 2026
April 17, 2026
April 10, 2026
April 3, 2026
March 27, 2026
March 20, 2026
March 13, 2026
March 06, 2026
February 27, 2026
February 20, 2026
February 13, 2026
February 06, 2026
January 30, 2026
January 23, 2026
January 16, 2026
December 19, 2025
December 12, 2025
December 05, 2025
November 28, 2025
November 21, 2025
November 14, 2025
November 07, 2025
October 31, 2025
October 24, 2025
October 17, 2025
October 10, 2025
Related Titles
The Star
Cape Times
Daily Voice
Post
Sunday Tribune
Cape Argus
The Mercury
Daily News
Soccer Laduma
Isolezwe ngoMqibelo
Die Son
George Herald
Greytown Gazette
People’s Post False Bay
Kouga Express
The Citizen
Saturday Star
Weekend Argus on Saturday
Independent on Saturday
Mosselbay Advertiser
Knysna Plett Herald
Oudtshoorn Courant
Swartland Gazette
Suid-Kaap Forum
Plainsman
Tabletalk
Bolander Lifestyle
Diamond Field Advertisers
Southern Suburbs Tatler
Athlone News
