weg! Namibië Magazine - 2023
Go Unlimited with Magzter GOLD
Read weg! Namibië along with 10,000+ other magazines & newspapers with just one subscription
View CatalogSubscribe only to weg! Namibië
Cancel Anytime.
(No Commitments) ⓘIf you are not happy with the subscription, you can email us at help@magzter.com within 7 days of subscription start date for a full refund. No questions asked - Promise! (Note: Not applicable for single issue purchases)
Digital Subscription
Instant Access ⓘSubscribe now to instantly start reading on the Magzter website, iOS, Android, and Amazon apps.
Verified Secure
payment ⓘMagzter is a verified Stripe merchant.
In this issue
In hierdie uitgawe van Weg! Namibië: Kies jóú gunsteling-plek! - Brandberg · Palmwag · Messumkrater · Erongoberg · Horseshoe Bend Nyae Nyae-panne · Gamsberg · Epupa-valle en vele meer!; 5 Doendinge op Walvisbaai (+ foto’s van toeka); 250+ Bly- en kampplekke; 3 kaarte; Reis stadiger - Op ’n fiets uit die Richtersveld tot by die Kunenerivier; Avontuur! - Kom stap ’n week lank in die Kuisebcanyon (ja, jy kán!) en Feetjiesirkels: En die ware oorsaak is dus...?
weg! Namibië Magazine Description:
Ons jaarlikse Namibië-gids is al ’n instelling vir liefhebbers van die dorsland! Die akkommodasiegids is vanjaar groter as ooit tevore: meer as 200 plekke van die verste hoek van die Caprivi tot Oranjemund in die suide word gelys. Hierdie jaar se artikels sluit in ’n Namibwoestyn 4×4-toer, ’n opsomming van die beste restaurante in Swakopmund en Walvisbaai, die dinge wat gebeur by die Grootfonteinskou (min of meer enigiets…) en wat om te doen in Windhoek. Daar’s ook reisdagboeke van o.a. ’n groep visvangvriende teen die Skedelkus noord van Henties, twee vriende wat motorfietsry deur die wilde noorde van die land, ’n jong paartjie wat kaalvoet (!) duimgooi van Sossus na Outjo en twee ouer egpare wat Damaraland,Kaokoland en Etosha makmaak op hul eie manier. Ons gee jou ook ’n rugsakpaklys vir die Visriviercanyonstaproete,en ons gesels met van Namibië se kleurvolste karakters, van lodge-eienaars en radiopersoonlikhede tot grafittikunstenaars en duingoggakenners.
Recent issues
Related Titles
Huisgenoot
Huisgenoot Speel – 10 Minuut Raaisels
Huisgenoot One Direction
KKNK Feesgids
Huisgenoot Kortverhale
Huisgenoot Die Onvertelde Stories
Stroom Saam!
Landbou Boerekos: Saam aan Tafel
Huisgenoot – Koninklikes
Huisgenoot - Koning Charles III Gedenkuitgawe
Braai en Rugby 2023
TVPlus - Afrikaans
Huisgenoot Blokraai
Sterre
BLOSS AFRICA
