Landbouweekblad Magazine - 31 Maart 2022

Landbouweekblad Magazine - 31 Maart 2022

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Landbouweekblad along with 8,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $9.99
1 Year$99.99 $49.99
$4/month
Subscribe only to Landbouweekblad
1 Year $51.99
Buy this issue $1.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Plan verseker ekstra 5t/ha - Kunsmistoediener red opbrengs; Nuwe sojaplaag kan groot verliese bring; Internet van dinge - Praktiese raad; Kunsmisdilemma - SA en VSA boere se bemesting superduur; Herlewingslandbou - Boere vertel wat wérk + Dekgewasse & diere sleutel tot minder kunsmis; Soja-opbrengssukses - Werk slim & bly koelkop; Waterdispuut? - Benut eerder mediasie; Kleiner boer oorleef met melk van topgehalte.
Landbouweekblad Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Fortnightly
Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif, is al meer as 100 jaar in diens van ons boere. Ons loop voor met tegnologie, ontleed neigings, bring die jongste nuus, bekyk oplossings en soek deurgaans vir nuwe boederymetodes vir ’n meer volhoubare en winsgewende landboutoekoms. Lees stories van hoop in Landbouweekblad, ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Beplan saam, vernuwe saam en boer vooruit.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only