Landbouweekblad Magazine - 21 Mei 2020

Landbouweekblad Magazine - 21 Mei 2020

Go Unlimited with Magzter GOLD
Read Landbouweekblad along with 9,000+ other magazines & newspapers with just one subscription View catalog
1 Month $14.99
1 Year$149.99
$12/month
Subscribe only to Landbouweekblad
1 Year $54.99
Buy this issue $1.99
In this issue
In hierdie uitgawe van Landbouweekblad: Landbou sonder glifosaat? - Só kan dit werk – kenners; Covid-19 - Mielieprys só geraak, Los jou beleggings!, Byeboere loop deur; Boere help ál meer met kos - Maar sê néé vir staatsinmenging!; Kospryse styf, tog daal plaaspryse - Dís hoekom; Koronavirus - Regering gee taai dwarsklap vir wynbedryf; SA se Topsuiwelteler - Groter nié beter & ander lesse; Chris Schutte - Van plukker tot visionêre markleier en Boereplan - Elektriese veldvoertuig tem Namib se duine.
Landbouweekblad Magazine Description:
Publisher: Media24
Category: Business
Language: Afrikaans
Frequency: Fortnightly
Landbouweekblad, Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif, is al meer as 100 jaar in diens van ons boere. Ons loop voor met tegnologie, ontleed neigings, bring die jongste nuus, bekyk oplossings en soek deurgaans vir nuwe boederymetodes vir ’n meer volhoubare en winsgewende landboutoekoms. Lees stories van hoop in Landbouweekblad, ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf. Beplan saam, vernuwe saam en boer vooruit.
Cancel Anytime [ No Commitments ]
Digital Only